Return to search

An entrepreneurs guide to importing goods into South Africa from the People's Republic of China

Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2006. / ENGLISH ABSTRACT: The political relationship between "The People's Republic of China (PRC) and South
Africa has grown from strength to strength since the end of the apartheid era. As a
result of this cooperation, the importing and exporting between the two have grown
significantly. With the Chinese markets now open to South Africans, manufactured
goods are being imported.
The manufacturing capabilities found in the PRC are very far advanced to those found
in South Africa. As a result, many South African businesses have found that they can
import their product far cheaper than they can buy or manufacture in South Africa,
regardless of the challenges of importing between the two countries i.e. language
barriers, culture differences, geographical location, etc. The last few years has seen
more and more businesses importing from the PRC, which has effectively led to many
business owners looking at the option of importing from the PRC in order to be
competitive.
This research study addresses the reasons and necessity to import manufactured goods
from the PRC to South Africa. It also shows how a business actually goes about
importing from the PRC. In essence, this study is to help the local entrepreneur
become more competitive, by understanding what their competitors mayor may not
be doing. If the competitors are importing themselves, then this will help them to be
competitive. If they are not importing, then this study will give them the opportunity
to get the competitive edge.
In conclusion and in summary, importing goods from the PRC to South Africa can
have a positive impact on the competitiveness of a business. Even though the concept
of importing from the PRC to South Africa is often dismissed due to the apparent
complexities of the importing process, it is hoped this study will allay such fears. This
study will hopefully help those entrepreneurs to understand that it is not that
complicated a task to make one's business competitive via Chinese imports. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die politieke verhouding tussen die People's Republic of China (PRC) en Suid Afrika
het sedert die einde van die apartheidsera van krag tot krag gegroei. As gevolg van die
samewerking tussen die twee het invoere en uitvoere aansienlik gegroei. Met die
Sjinese markte nou oop vir Suid Afrikaners, word vervaardigde goedere ingevoer.
Die vervaardigings-aanlegte vaardighede in die PRC is baie meer gevorderd as dit in
Suid Afrika. Ongeag die struikelblokke vir invoer tussen die twee lande bv. taal,
kultuur verskille, geografiese ligging ens., het baie Suid Afrikaanse besighede gevind
dat produkte goedkoper ingevoer kan word as wat hulle dit plaaslik kan koop of
vervaardig. In die laaste paar jaar het meer en meer besighede vanaf die PRC ingevoer
wat daartoe gelei het dat baie beigheidseienaars die opsie oorweeg om vanaf die PRC
in te voer om sodoende meer kompeterend te wees.
Die navorsing spreek redes en noodsaaklikheid aan vir die invoer van vervaadigde
goedere vanaf die PRC na Suid Afrika. Die prosedure van invoer van die PRC word
ook deur die navorsing aangespreek. In geheel is die studie om die plaaslike
entrepreneur te help om meer kompeterend te word deur markneigings te verstaan. As
die kompeteerders self invoer, sal dit help om hulle meer kompeterend te maak.
Indien nie, sal die studie hulle die geleentheid gee om meer kompeterend te wees.
Ter afsluiting en om op te som, die invoer van goedere van die PRC na Suid Afrika
kan 'n positiewe uitwerking op die kompetisie tussen besighede he. Alhoewel die idee
van invoere van die PRC na Suid Afrika reeds baie afgewys is as gevolg van die
duidelike ingewikkelde invoerproses, sal die studie hopelik sulke vrese uit die weg
ruim. Die studie sal ook hopelik help om vir die entrepreneurs te laat verstaan dat so
'n gekompliseerde taak is om hul besigheid via Sjinese invoere kompeterend te maak
nie.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/50562
Date03 1900
CreatorsRibeiro, Phillip Gouveia
ContributorsDavies, Martyn J., Stellenbosch University. Faculty of Economic and Management Sciences. Graduate School of Business.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format49 p. : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0021 seconds