Return to search

Evangelisasie in die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika / Evangelisation in the Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika

Text in Afrikaans / Evangelisasiewerk het in die Hervormde Kerk nog nooit regtig van die grand af gekom nie. Jaar na jaar word daar op vergaderings verslag gedoen dat daar in die meeste gemeentes op hierdie gebied nieĀ·veel gebeur nie.
Hierdie studie het gevra na die werklike stand van sake tans in die Kerk; die paradigmaverskuiwing wat besig is om plaas te vind; en na 'n moontlike nuwe teorie om die huidige praxis mee te probeer wysig. Die resultate van die ondersoek het die volgende opgelewer:
- Tans is daar ongeveer 15% van die gemeentes wat hoegenaamd op 'n georganiseerde wyse by evangelisasiewerk betrokke is;
- 0,38% van die totale lidmaattal van die Kerk is toegerus vir evangelisasiewerk, en gebruik hulle opleiding;
- Die Kerk het egter reeds die regte besluite in sy vergaderings geneem, soos bv dat die gemeente die evangelis is en dat elke lidmaat betrokke moet wees.
Hierdie besluite moet geimplementeer word. Myns insiens kan dit alleen gebeur wanneer daar op gemeentevlak met harde teologiese arbeid deelgeneem word aan die huidige gesprek random 'n
prakties-teologiese ekklesiologie. / When the annual reports of the Hervormde Kerk are being studied, it becomes clear that the church finds itself in a crisis. The essence of this crisis manifests itself in the fact that the church is not evangelising the world as it is suppose to do. This study was undertaken to ask what is really going on in the field of evangelisation in the church; to look at the paradigm shift that is taken place at the moment; and, to ask for a new theory to try to alter the current praxis. The results of this study are:
- Only 15% of the congregations of the church are involved in organised evangelisation activities;
- 0,38% of churchmembers are trained and are using their training to do evangelisation;
- The church has already realised that the congregation is suppose to be the evangelist and that every member must be involved in this ministry. But it has not yet come from the ground.
This can only happen, I believe, when the congregation starts to participate in finding an ecclesiology for the time and context that we are living in. / Philosophy, Practical and Systematic Theology / Th. D. (Praktiese Teologie)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/17699
Date01 1900
CreatorsSchutte, Philippus Jacobus Wilhelmus
ContributorsHeyns, L. M. (Louis Michiel), 1934-
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format1 online resource (156 leaves)

Page generated in 0.0045 seconds