Return to search

'n Temporaliteitspedagogiese studie van die vennootskap kerk en skool met spesiale verwysing na die werk van die Morawiese Broederkerk te Genadendal, 1737-1989

Thesis (MEd) -- Stellenbosch University, 1989. / ENGLISH ABSTRACT: Much has been written about the history of the Moravian
Church in South Africa and especially about Genadendal. In
this thesis however, an effort is made by means of a
temporality-pedagogic study to show the relationship, in the
field of education, between church and school. The aim of this study is to establish the contribution made
by the Moravian Church, especially in Genadendal with
regards to education and schooling. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Vele geskrifte oor die geskiedenis van die Morwiese
Broederkerk In Suid-Afrika en oor Genadendal in besonder het
al die lig gesien.
In hierdie tesis egter, word 'n poging aangewend om deur
middel van 'n temporaliteitspedagogiese studie die
vennootskap tussen kerk en skool aan te dui. Die doel van
die studie is om vas te stel watter bydrae die Morawiese
Kerk veral in Genadendal ten opsigte van opvoeding en onderwys gemaak het.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/67008
Date11 1900
CreatorsAbrahams, Frederick Lionel
ContributorsSteyn, J. C., Stellenbosch University. Faculty of Education. Dept. of Education Policy Studies.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageaf_ZA
Detected LanguageEnglish
TypeThesis
Format3 microfiche : negative
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0019 seconds