Return to search

Minimum congestion routing for a 17 GHz wireless ad hoc network

Thesis (MScEng (Electrical and Electronic Engineering))--University of Stellenbosch, 2011. / ENGLISH ABSTRACT: An investigation is made to find a suitable routing protocol for a millimeter wave ad hoc
wireless network. It is discovered that a hierarchical routing protocol is ideal for a high
node density. Due to the high bandwidth that is possibly available, with millimeter wave
transmission, packets are used to keep links between nodes active and to control data packet
congestion. Cluster leaders are elected and use token packets to provide nodes with more
queued messages with more transmission chances, assisting the network in congestion control.
Hello messages are sent frequently to keep routing information at nodes fresh and to detect
broken links quickly. If a broken link is found a new route is readily available, within a
second. A simulation is created to test the protocol. Changes are made to the original
proactive cluster routing protocol to reduce the route length and lessen routing overhead.
A theoretical model is developed to estimate the mean waiting time for a packet. Although
insight is gained by modelling the latency with queueing theory it is suggested, due to the
protocol’s complexity, to use other mathematical modelling techniques such as a Markov
state model or a Petri net. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Ondersoek word ingestel na ’n geskikte roete protokol vir ’n millimeter golflengte ad hoc radio
pakkie netwerk. Daar word gevind dat ’n hi¨erargiese kluster roete protokol ideaal is vir ’n
ho¨e digtheid van nodusse. As gevolg van die ho¨e bandwydte, wat moontlik beskikbaar is
met millimeter golflengte transmissie, word pakkies gebruik om kommunikasie skakels tussen
nodes in stand te hou en data pakkie verkeersopeenhoping te beheer. Kluster leiers word
verkies en gebruik teken-pakkies om nodes met ’n groter data pakkie las meer transmissie
kanse te gee. Sodoende word die verkeersopeenhoping van data pakkies verminder. Hallo
pakkies word gereeld gestuur om die roete inligting vars te hou en gebroke kommunikasie
skakels vinnig op te spoor. As ’n gebroke skakel gevind word, word ’n alternatiewe roete
vinnig opgestel, binne ’n sekonde. ’n Simulasie word opgestel om die protokol te toets.
Veranderinge aan die oorspronklike proaktiewe kluster protokol word aangebring om roete
lengte te verklein en oorhoofse roete inligting kommunikasie te verminder. ’n Teoretiese
model gebasseer op tou-staan teorie word ontwikkel om die wagtyd van ’n pakkie te bepaal.
Alhoewel, insig verkry is deur die protokol te analiseer deur middel van tou-staan teorie, word
daar voorgestel, as gevolg van die protokol se kompleksiteit, om eerder ander wiskundige
modelleeringstegnieke te gebruik soos ’n Markov toestands model of ’n Petri net.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/6510
Date03 1900
CreatorsKotze, Daniel Johannes Van Wyk
ContributorsWolhuter, R., University of Stellenbosch. Faculty of Engineering. Dept. of Electrical and Electronic Engineering.
PublisherStellenbosch : University of Stellenbosch
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format141 p. : ill.
RightsUniversity of Stellenbosch

Page generated in 0.0019 seconds