Text in Afrikaans / Summary in English and Afrikaans / This study analyses the adolescent's peer pressure and the handling thereofby the adolescent, the parents, teachers and educational psychologist. The literature confirms that peer pressure is a multidimensional phenomenon. Certain factors such as the parent's behavioural- and cognitive functioning, the adolescent's social competence and susceptibility to peer pressure influence his compliance to peer pressure. Processes such as identification, internalization, modelling and coercion are involved in this compliance.
The implementation of a mentor system and suggested program at school and the teaching of social-, decisionmaking, problemsolving- and selfassertiveness skills will help the adolescent to use peer pressure positively. The educational psychologist can support the adolescent and parents through individual, family and group therapy. / Hierdie studie handel oor die ontleding van portuurgroepdruk by die adolessent en die hantering daarvan deur die adolessent self, die ouers, onderwysers en opvoedkundige sielkundige. Die literatuur bevestig dat portuurgroepdruk 'n komplekse fenomeen met verskeie dimensies is. Verskeie faktore soos die ouers se gedrags- en kognitiewe funksionering, die adolessent se sosiale bekwaamheid en sy vatbaarheid vir portuurgroepdruk bei:nvloed sy toegewing aan portuurgroepdruk. Prosesse soos identifikasie, internalisasie, modellering en dwang is by die toegewing aan portuurgroepdruk betrokke. 'n Voorgestelde program vir die skool, die implementering van 'n portuurmentorprogram en die onderrig van sosiale-, besluitnemings-, probleemoplossings- en selfgeldingsvaardighede kan die adolessent help om portuurgroepdruk te gebruik. Die opvoedkundige sielkundige kan die ouer en adolessent deur individuele-, gesins- en groepterapie bystaan. / Educational Studies / M. Education (Guidance)
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/17693 |
Date | 06 1900 |
Creators | Schuld, Nicoleen |
Contributors | Roets, H. E. (Hester Elizabeth) |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Detected Language | Unknown |
Type | Dissertation |
Format | 1 electronic resource (xv, 160 leaves) |
Page generated in 0.0016 seconds