Return to search

Kognitiewe kartering as strategie in wiskunde-onderrig

M.Ed. / Die leerder met Wiskunde sukkel omdat hy nie 'n metode het om Wiskunde te leer nie. Groot druk word op die onderwyser geplaas, want hy moet nou vir die leerder leer hoe om Wiskunde te leer. Die vraag ontstaan of daar 'n strategie of benadering van Wiskunde-onderrig bestaan wat die onderwyser kan help om die leerders te help om die nodige konsepte vir insigleer te verkry.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:uj/uj:3469
Date04 September 2012
CreatorsLoubser, Anelda
Source SetsSouth African National ETD Portal
Detected LanguageUnknown
TypeThesis

Page generated in 0.0027 seconds