Return to search

'n Ondersoek na die gebruik van krygsgeskiedenis in die ontwikkeling van militere doktrine

Text in Afrikaans / Die twee boeke waarin J.J. Collyer die kampanjes in Duits Suidwes-Afrika (Namibie) en Duits
Oos-Afrika (Tanzanie) beskryf, bevat enkele kennis stellings wat vandag nog bruikbaar is.
Collyer verduidelik dat militere foute van die verlede histories deur die staf ontleed moet word
om sodanige foute in die toekoms te vermy. Hy gaan egter verder en verduidelik dat die
moontlikheid om toekomsti.ge optrede te verbeter nodig is om onnodige bloedvergieting te
verhoed.
Hierdie verhandeling het ten doel gehad om die laaste stelling van Collyer te ondersoek en te
bepaal of dit wel in Suid-Afrika toegepas is. Die navorsingsprobleem van die verhandeling was
om te bepaal ofKrygsgeskiedenis aangewend is om die militere doktrine in Suid-Afrika mee te
verbeter. Die bevinding van die verhandeling was dat daar slegs in enkele gevalle deur die SuidAfrikaanse
Nasionale Weermag (en sy voorgangers) wel van Krygsgeskiedenis gebruik gemaak
was om doktrine mee te ontwikkel en dat baie meer gedoen behoort te word. / The two books of 1.1. Collyer which discuss the campaigns in German South West Africa
(Namibia) and German East Africa (Tanzania) contain knowledge propositions that are still valid
today. Collyer explains that the military mistakes that were made in the past should be analysed
especially by the staff today to prevent making the same mistakes in the future. He goes on to
explain that future conduct should be improved in order to prevent unnecessary bloodshed.
This dissertation's aim was to investigate Collyer's proposition and to determine whether this was
applied in South Africa. The research problem of the dissertation was to determine whether
Military History was utilised to improve South Africa's military doctrine. The finding of the
dissertation was that the South African National Defence Force (and its predecessors) utilised
Military History only in very few cases to develop doctrine and that much remains to be done. / Political Sciences

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/18666
Date03 1900
CreatorsJanssen, Bob Ronald
ContributorsFourie, Deon François Schonland
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans, Afrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (251 leaves)

Page generated in 0.0018 seconds