Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2005. / ENGLISH ABSTRACT: Today's economy demands that organisations' continually change the way they do
business. The agility and efficiency with which organisations can implement change
are vital in ensuring their continued competitiveness. Unfortunately, people's fear of
the unknown results in a natural propensity to resist change. This presents
significant challenges that management must overcome in order to implement
desired changes to improve organisational efficiencies and overall stakeholder value.
This study investigates the importance of employee commitment in implementing
workplace change through a review of related literature and the analyses of primary
data collected. The data was collected by means of a questionnaire that was sent to
all employees within Media24 IT.
The findings indicate a strong relationship between commitment and change.
Especially one type of commitment displays significant importance with respect to
workplace change, i.e. commitment that deals with an employee's emotional
attachment to, identification with and involvement in the organisation. Additionally,
certain drivers of commitment are investigated and conclusions presented. However,
it is recommended that further research might be necessary. This is mainly due to
the fact that the primary data collected could be seen as merely a reflection of the
situation within a single organisation at a certain period in time. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Vandag se ekonomie vereis dat organisasies vooortdurend die wyse waarop hulle
besigheid doen, moet verander. Die tempo en doeltreffendheid waarmee
organisasies verandering kan implementeer, is van deurslaggewende belang vir hul
voortgesette kompeterendheid. Ongelukkig veroorsaak mense se vrees vir die
onbekende 'n natuurlike geneigdheid om verandering teen te staan. Dit bied aan
bestuur aansienlike uitdagings wanneer gewenste veranderings om organisatoriese
doeltreffendheid en belanghebberwaarde te verbeter, geimplemenleer moet word.
Hierdie werkstuk ondersoek die belangrikheid van werknemers se toegewydheid ten
opsigte van die implementering van verandering by die werkplek deur middel van 'n
literatuurstudie en die analise van primere data wat ingesamel is. Die data is deur
middel van 'n vraelys wat aan al Media24 IT se personeellede gestuur is, ingesamel.
Die bevindings dui 'n sterk verwantskap tussen toegewydheid en verandering aan.
Veral een tipe toegewydheid wat handel oor 'n werknemer se emosionele verbintenis
tot die organisasie, asook identifikasie met en betrokkenheid by die organisasie, toon
'n sterk invloed op verandering in die werkplek. Addisioneel word sekere drywers
van toegewydheid ondersoek en afleidings gemaak. Daar word egter aanbeveel dat
verdere navorsing moontlik nodig mag wees. Dit is hoofsaaklik weens die feit dat die
primere data wat ingesamel is, gesien kan word as 'n blote weerspieeling van die
situasie binne 'n enkele organisasie op 'n gegewe tydstip.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/50298 |
Date | 12 1900 |
Creators | Struwig, Anton |
Contributors | Denton, Mario, Stellenbosch University. Faculty of Economic and Management Sciences. Graduate School of Business. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | 84 p. : ill. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.002 seconds