Return to search

Penologiese ondersoek na korrektiewe toesig

Text in Afrikaans / In hierdie verhandeling onderneem die navorser 'n teoretiese en
filosofiese studie, binne 'n penologiese perspektief, ten einde
'n ondersoek na korrektiewe toesig as 'n alternatiewe strafvorm
te bepaa] • Kennis en insig wat sodoende ingesame] is, kan
aangewend word om die stelsel in Suid-Afrika te hevorder.
Hierdie verhandeling word verdeel in 'n inleiding oor die
metodologie en akademjese verantwoording van die studiegebied
van penologie, die rasionaal v1r die soeke na alternatiewe vir
korttermyngevangenisstraf; die historiese aanloop vir die
vestiging van korrektiewe toesig in Suid-Afrika, die funksionering
van die korrektiewe toesigstelsel van Suid-Af rika, die
funksionering van beide die basiese en intensiewe toesigstelsel
(IPS) van die Staat. Georgia <VSA). Die verhandeling word
afgesluit met 'n aantal aanbevelings ten opsigte van die
toepassing van korrektiewe toesig. / In this dis se rL:i ti on the rPsea t·che r n nde rt.a kes a t heo ret ica l and
philosophical study within a penological perspective in order to
investigate correctional supPrvision as an alternative form of
punishment. Knowledge and insight obtained in this way can be
applied to promote this system in Sout_h Africa.
The thesis is divided into an introduction relating to the
methodology and the academic responsibility of the study area of
penology, the rasionale for an alternative form of short term
imprisonment, the historical backgro11n<l to the establishment of
correctional supervision in South Africa, the functioning of
correctional supervision in South Africa, the functioning of
both the basic probation system and the intensive probation
system in Georgia (USA). This thesis is concluded with a number
of recommendations with regard to the implementation of correctional
supervision. / Sociology / M.A. (Penology)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/16839
Date11 1900
CreatorsGerber, Frans Antonie
ContributorsCilliers, C. H.
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (xv, 291 leaves)

Page generated in 0.0025 seconds