Return to search

The Competition Act as seen from a business perspective : discussion and helpful tools

Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2001. / ENGLISH ABSTRACT: The recent enactment of the Competition Act 89 of 1998, has resulted in a world of
speculation and discussion. The reason seems to be that the previously 'protected'
monopolies who were allowed to continue with business without fear of retribution, have
now been stopped in their tracks with the new legislation. South African legal application
and protection has been rather one sided in previous years with specific reference to the
protection of minorities. This was exasperated by the political and economical situation
in South Africa in the eighties. Sanctions led to consolidation of companies and
industries, because companies were not allowed to take money of the country. This had
a negative result on the competitive situation and the little guys had to survive on the
dregs.
The new Act is based on the American anti-trust legislation as well as the competition
law of the European Union. It is therefore of utmost importance to take note of this
international law with specific reference to the interpretation of the Competition Act due
to the fact that the Act is so recent. The Competition Act expressly provides for the use
of foreign law in the interpretation of the Act.
This project is not a comparative study between current competition legislation available
in the world. It purports to be a more user friendly guide to business people to make the Act more useful and understandable. The project focuses on some helpful hints to assist
the reader with interpretation and application.
The project gives a short description of the development of competition legislation in
South Africa in Chapter 2.
Chapter 3 is a discussion on the main sections of the Act that deal with prohibited
practices, dominant position, mergers and remedies and enforcement. A few examples
are given of uncompetitive behaviour.
Chapter 4 deals with the helpful hints and illustrates thresholds as determined in section
11, with the help of diagrams, it also lists a few helpful references of handy resources.
The project ends off with a short conclusion. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die onlangse inwerkingtreding van die Wet op Mededinging 89 van 1998, het 'n wêreld
van spekulasie en bespreking ontketen. Die rede hiervoor is dat die voorheen
"beskermde monopolieë" tot op hede kon voortgaan met besigheid sonder stoornis,
hierdie stuk wetgewing het hulle egter nou tot halt geroep. Suid-Afrikaanse regswerking
en -beskerming was in die vorige jare van regering effens eensydig met betrekking tot
beskerming van minderhede. Die verskynsel is aangehelp deur die politieke en
ekonomiese situasie waarin SA homself bevind het in die tagtigerjare. Sanksies het gely
tot konsolidasie van maatskappye en industrieë, aangesien firmas nie geld uit die land
mag geneem het nie. Die resultaat hiervan was monopolieë en konglomerate. Hierdie
verskynsel het negatief ingewerk op kompeterende ekonomiese toestande, en die
"kleiner outjies" moes die krummels van die tafel af eet.
Die nuwe stuk wetgewing is gebasseer op die Amerikaanse "anti-trust" wetgewing sowel
as die kompetisie wetgewing van die Europese Unie. Dit is noodsaaklik om kennis te
neem van hierdie Internasionale wetgewing, veral in terme van die interprestasie van die
Wet op Mededinging, siende dat ons eie wetgwing baie resent is. Die Wet maak ook
daarvoor voorsiening dat Internasionale reg in ag geneem moet word vir interpretasie
van enige van die artikels van die Wet. Hierdie werkstuk is nie 'n vergelykende studie tussen die bestaande wetgewing wat in
die wêreld beskikbaar is nie, maar poog om 'n meer gebruikers vriendelike gids te wees
vir veral besigheidsmense om die Wet makliker bruikbaar en verstaanbaar te maak. Die
studie fokus daarop om 'n opsommende beskrywing te gee van die Wet sowel as die
formulering van bepaalde hulpmiddels om die leser van hulp te wees met interpretasie
en toepassing.
Die werkstuk gee 'n kort beskrywing van die ontwikkeling van Kompetisie wetgewing in
Suid-Afrika in Hoofstuk 2.
Hoofstuk 3 is 'n bespreking van die hoof artikels van die Wet wat handelaar beperkende
praktyke, dominansie, samesmeltings en oornames, remedies en afdwinging. Daar volg
ook 'n bespreking van 'n paar tipiese voorbeelde van onkompeterende praktyke.
Hoofstuk 4 handel oor hulpmiddels en illustreer by wyse van diagramme, die drempels
vir vasstelling van welke firma onderhewig is aan artikel 11, sowel as 'n paar verwysings
van handige bronne.
Die werkstuk sluit af met 'n kort gevolgtrekking.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/49707
Date12 1900
CreatorsFourie, Linda Ann
ContributorsKlopper, P., Stellenbosch University. Faculty of Economic & Management Sciences. Graduate School of Business.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format64 p.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0021 seconds