Return to search

The development of a multi-dimensional conceptual framework as an aid to assist in entrepreneurship development

Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2001. / ENGLISH ABSTRACT: Entrepreneurship development is recognized worldwide as an important contributor
to competitiveness. After many years of economic and political isolation from the
world, South Africa dearly needs to develop her competitiveness. A concerted effort
towards widespread entrepreneurship development, across the entire economy,
may assist in developing competitiveness. Such an effort however demands a
multi-institutional approach by government, the private sector and nongovernmental
organisations. A crucial requirement for success is the proper
coordination of efforts, including a common premise or paradigm from which to
operate.
This study attempts to assist in this regard by providing a common framework from
which to operate. A multi-dimensional conceptual framework is developed to assist
in determining what issues are to be addressed in any situation-specific
entrepreneurship development intervention. The framework is intended to be a
generic framework, facilitating application across industries, enterprises and on
different levels of enterprise development. The study, based on an extensive
literature study, firstly reviews important literature, with the intention to isolate the
dimensions that explain entrepreneurship. Three such dimensions are isolated: the
individual, the process, and the context.
Within each of these entrepreneurial dimensions, a dominant element is identified.
The elements identified are creativity, the venture life cycle and managerial
competencies respectively for each dimension. These elements are conceptually
integrated into a three-dimensional construct to form a generic multi-dimensional
framework. By applying the framework to any enterprise, individual or situation, the
crucial attributes needed to be developed can be identified and assessed. This can
then aid in constructing an appropriate entrepreneurship development intervention
relevant to the situation, and so contribute to a focused development approach to
entrepreneurship. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Entrepreneurskap ontwikkeling word wereldwyd erken as 'n bydraende faktor tot
kompeterendheid. Na verskeie jare van ekonomiese en politiese isolasie, is dit
noodsaaklik vir Suid Afrika om kompeterendheid te verhoog. 'n Doelgerigte poging
om entrepreneurskap regoor die totale ekonomie te ontwikkel mag 'n bydrae lewer
tot kompeterendheid. So 'n poging sal uiteraard 'n multi-institusionele benadering
verg, insluitende die regering, die private sektor, sowel as nie-regerings
organisasies. 'n Kritiese vereiste vir sukses is egter die behoorlike koordinering van
pogings, insluitende die aanvaarding van 'n gemeenskaplike vertrekpunt of
paradigma as basis vir entrepreneurskap ontwikkeling.
Hierdie studie poog om 'n bydrae te lewer in hierdie verband deur die ontwikkeling
van 'n gemeenskaplike raamwerk. 'n Multi-dimensionele konseptuele raamwerk
word ontwikkel om by te dra tot die identifisering van aspekte wat aangespreek
behoort te word in situasie-spesifieke entrepreneurskap ontwikkeling intervensies.
Hierdie raamwerk is bedoel om 'n generiese raamwerk te wees wat die toepassing
daarvan sal vergemaklik oor verskeie industrie heen, asook binne verskeie
ondernemings en op verskillende vlakke van ondernemingsontwikkeling. Die
studie, wat gebaseer is op 'n omvattende literatuurstudie, verskaf eerstens 'n oorsig
oor belangrike literatuur, met die doel om daardie dimensies wat entrepreneurskap
verklaar, te isoleer. Drie sulke dimensies word identifiseer: die individu, die proses
en die konteks. Binne elk van hierdie entrepreneuriese dimensies word 'n
dominante element geidentifiseer. Hierdie elemente is onderskeidelik kreatiwiteit,
die lewenssiklus van die onderneming en bestuursbevoegdhede. Hierdie elemente
word dan konseptueel geintegreer in 'n driedimensionele konstruk om 'n generiese
multi-dimensionele raamwerk te kry. Die toepassing van hierdie raamwerk op 'n
onderneming, situasie of persoon het tot gevolg dat daardie spesifieke attribute wat
nodig is om entrepreneurskap te bevorder identifiseer kan word. Dit kan 'n bydrae
lewer in die ontwikkeling van gepaste entrepreneurskap ontwikkeling intervensies
wat relevant is tot die spesifieke situasie onder beskouing. Die resultaat behoort 'n
meer gefokusde benadering tot entrepreneurskap te wees.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/52510
Date12 1900
CreatorsJordaan, Johan
ContributorsDe Coning, T. J., Stellenbosch University. Faculty of Economic & Management Sciences. Graduate School of Business.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format88 p.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0024 seconds