Thesis (PhD)--Stellenbosch University, 2011. / ENGLISH ABSTRACT: Globalisation, rapid changes in technology, and demographic trends are all important factors
that contribute to conditions that require adaptive capacity in military organisations. The
context of a majority of military operations is often asymmetric with blurred boundaries, and
military organisations are expected to master a wide range of operations from humanitarian
disaster relief to more regular warlike situations in a joint- and multinational framework.
The complexity of the challenges facing military leaders in contemporary and future
operations makes it relevant to develop a meta-competency model for leadership in complex
military systems, which is the main purpose of this dissertation.
A Complexity Approach represents a shift from a set of conservative laws to a perception of
the world as an open and highly dynamic system, and some characterise complexity as a
bridge between modernism on the one hand and post-modernism on the other. Complexity
and complex systems have a number of characteristics, some of them being a large number
of short-ranged interactions that are dynamic, non-linear and fairly rich. Another significant
feature of complexity is the emphasis on emergent patterns that are codetermined through a
dynamic process between the history of the system and the interaction with its local
environment.
Leadership in complex systems might be described by the dynamics of emergence, not
merely by incremental influence, and increasingly considered to be a collective social
phenomenon. A complexity-oriented leader acts as an enabler of a rich identity interacting in
richly constrained play of difference, facilitating “bounded” individual and systemic adaptive
capacity.
The reigning paradigm in military organisations, however, are closely linked to an autocratic
and bureaucratic structure and a fundamental quest for control, equilibrium and stability, all
of which are deeply embedded in Newtonian Principles of linearity, reductionism and
determinism. The investigation of empirical research on Norwegian Military Officers and the
Norwegian Armed Forces reveal a considerable amount of homogenous force substantiating
stability and control, at the same time as complexity and uncertainty are acknowledged.
This dissertation argues that the definition of competencies as “an underlying characteristic
of an individual that is causally related to effective and/or superior performance in a job or
situation”, is not suitable for a complexity understanding and proposes competencies to be
defined as “interconnected underlying characteristics of an individual or system, which through a dynamic and non-linear process of interaction between local agents and the
environment contribute to the emergence of identifiable or unidentifiable patterns of individual
or systemic behaviour”.
Based on a synthesis of a non-empirical literature study, empirical research and a modelbuilding
study, this dissertation suggests that heterogeneity of degree, androgynousity,
cognitive flexibility, ethical reasoning, cross-cultural competence, intuition, identity and
courage, are necessary meta-competencies for leadership in complex military systems. It is
further argued that these meta-competencies must be interpreted as interconnected and
interdependent, and the metaphor of a cloud is therefore presented as a suitable image of
the intricate dynamics of complexity. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Globalisering, vinnige veranderinge in tegnologie en demografiese tendense is belangrike
faktore wat bydra tot toestande wat aanpassingsvermoë in militêre organisasies vereis. Die
konteks waarin ’n meerderheid militêre operasies hul bevind is dikwels asimmetries met
onduidelike grense, en daar word van militêre organisasies verwag om ’n wye
verskeidenheid krygsverrigtinge van humanitêre rampverligting tot meer gereelde
oorlogsugtige omstandighede in ’n gesamentlike en multinasionale kader te bemeester.
Die kompleksiteit van die uitdagings waarvoor militêre leiers te staan kom in huidige en
toekomstige krygsverrigtinge is dit gepas om ’n meta-bevoegdheidsmodel vir leierskap in
komplekse militêre stelsels te ontwikkel, wat die belangrikste doel van hierdie tesis is.
’n Kompleksiteitbenadering verteenwoordig ’n verskuiwing van ’n stel konserwatiewe wette
na ’n waarneming van die wêreld as ’n oop en hoogsdinamiese stelsel, en kompleksiteit word
soms gekenmerk as ’n brug tussen modernisme aan die een kant en die post-modernisme
aan die ander. Kompleksiteit en komplekse stelsels het ’n aantal kenmerke, waarvan
sommige van hulle ’n groot aantal kortafstandinteraksies wat dinamiese, nie-lineêre en
redelik ryk is. Nog ’n belangrike kenmerk van kompleksiteit is die klem op die ontluikende
patrone wat vasgestel word deur middel van beide ’n dinamiese proses tussen die
geskiedenis van die stelsel en die interaksie met die plaaslike omgewing.
Leierskap in komplekse stelsels kan beskryf word deur die dinamika van verskyning, nie net
deur inkrementele invloed nie, en al hoe meer beskou as ’n kollektiewe sosiale verskynsel. ’n
Kompleksiteitgeoriënteerde leier dien as ’n instaatsteller van ’n ryk identiteit wat
wisselwerking uitoefen in streng beperkte verskilspel, wat “begrensde” individuele en
sistemiese aanpassingsvermoë fasiliteer.
Die huidige paradigma in die militêre organisasies word egter nou gekoppel aan ’n
outokratiese en burokratiese struktuur, en ’n fundamentele soektog vir beheer, ewewig en
stabiliteit, waarvan almal diep in Newtoniaanse Beginsels van lineariteit, reduksionisme en
determinisme vasgelê is. Die ondersoek van empiriese navorsing oor die Noorse Militêre
Offisiere en die Noorse Weermag openbaar ’n aansienlike aantal homogene mag wat
stabiliteit en beheer staaf, terselfdertyd as wat kompleksiteit en onsekerheid erken word.
Hierdie tesis is van mening dat die definisie van vaardighede as “’n onderliggende eienskap
van ’n individu wat oorsaaklik verwant is aan doeltreffende en/of superieure prestasie in ’n
beroep of situasie”, nie geskik is vir ’n kompleksiteitbegrip nie en stel voor dat vaardighede
gedefinieer word as “onderling verbinde onderliggende eienskappe van ’n individu of stelsel, wat deur middel van ’n dinamiese en nie-lineêre proses van interaksie tussen plaaslike
agente en die omgewing bydra tot die verskyning van identifiseerbare of nie-identifiseerbare
patrone van individuele of sistemiese gedrag”.
Gebaseer op ’n sintese van ’n nie-empiriese literatuurstudie, empiriese navorsing en ’n bou
van modelle studie, stel hierdie tesis voor dat die heterogeniteit van graad, androgienisme,
kognitiewe buigsaamheid, etiese beredenering, kruis-kulturele bevoegdheid, intuïsie,
identiteit en moed, nodige meta-vaardighede vir leierskap in komplekse militêre stelsels is.
Dit voer verder aan dat hierdie meta-vaardighede vertolk moet word as onderling verbinde en
onderling afhanklik is, en die metafoor van ’n wolk word dus voorgestel as ’n geskikte beeld
van die ingewikkelde dinamika van kompleksiteit.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/17889 |
Date | 12 1900 |
Creators | Ronn, Harald |
Contributors | Schwella, Erwin, Stellenbosch University. Faculty of Economic and Management Sciences. School of Public Leadership. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0031 seconds