Return to search

Menseregte in Bophuthatswana - die les vir Suid-Afrika : 'n perspektief uit die regsleer

Text in Afrikaans / Bophuthatswana het gedurende 1977 tot stand gekom as 'n onafhanklike staat.
In die Grondwet daarvan is 'n uitvoerige menseregtehandves vervat wat as hoogste
reg gegeld het - alle wetgewing in stryd daarmee was nietig. Die hoop was dat
Bophuthatswana sou ontwikkel as 'n groeipuntvir die handhawing van menseregte
in Suidelike Afrika.
Aanvanklik het die howe gevolg gegee aan die bepalings van die menseregtehandves.
Algaande is daar teruggekeer na 'n letterknegtige soeke na die wil van
die wetgewer, wat daartoe gelei het dat die burger se menseregte deur die howe
misken is. Die laaste beslissings van die howe verteenwoordig 'n terugkeer na die
ware rol van die howe in 'n menseregtebestel.
Die Wetgewende en Uitvoerende gesag was outokraties en het geen besef gehad
van die essensie van menseregte nie. Die ondervinding in Bophuthatswana is
grootliks dieselfde as elders in Afrika, waar menseregte vertrap is.
Teen hierdie agtergrond word die grondwetlike toekoms van Suid-Afrika in oenskou
geneem. / Bophuthatswana came into existence as an independent state during 1977. A
justiciable bill of rights provided for judicial review. The hope existed that
Bophuthatswana would be a growing point for the protection of human rights in
Southern Africa.
Although earlier judgments of the courts were promising and augured well for the
future protection of human rights later judgments have reverted to the positivistic
approach to constitutional interpretation. This led to the bill of rights being
rendered inoperative. However, in the latest and most recent judgements there
was a return to the bold and innovative interpretation of the first decisions.
The legislative and executive branches of state was autocratic to the core as
experienced elsewhere in Africa.
The constitutional future of South Africa is evaluated against this background. / Law / LL.M.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/17915
Date06 1900
CreatorsCoetzee, Robert Johannes.
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (52 leaves)

Page generated in 0.0024 seconds