Return to search

The relationship between brand loyalty and brand choice within the emerging markets of South Africa

Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2002. / ENGLISH ABSTRACT: Brands, compnsing goods and services, serve to differentiate them from those of
competitors. These have now proliferated to such an extent that it is difficult for brand
owners to reach consumers and make their brands stand out.
Brand loyalty has become one of the most frequently studied aspects of the purchasing
process. It is thus defined through its measurements as the repeated purchase behaviour of
one brand vis-รก-vis other brands in the same category. The definition assumes a choice
between two or more brands on the shelf. The objective of this project was to establish
the presence of a direct relationship between brand loyalty and brand choice (or the lack
thereof), in the emerging black markets of South Africa. The issue at hand is what
happens in the absence of choice, i.e. the situation where there is only one brand per
category. The second aspect to this is how do you measure brand loyalty in the absence of
competition.
The, outcome of the study clearly states that the choice that consumers are faced with in a
particular market, lacks the dictionary meaning, In the absence of other brands in the
same stable, loyalty has been found to exist because of the following:
Brand being the first to market.
Brand's superiority in terms of delivering on its promise,
The presence of a strong advertising and promotions team to demonstrate its quality.
Disposable incomes that are low and as such consumers' unwillingness to try other
unknown brands,
The lack of choice was described as a hostage situation, As long as the brand
continues to deliver on quality, consumer choice will be deliberate and biased towards
one brand. One very interesting other aspect to loyalty was that once it exists; it gets
passed from one generation to the next. It becomes a family tradition, / AFRIKAANSE OPSOMMING: Handelsmerke onderskei produkte en dienste van hul mededingers. Die getal
handelsmerke het nou tot so 'n mate toegeneem dat handelsmerkeienaars dit moeilik vind
om verbruikers te bereik en hul handelsmerke duidelik van ander te onderskei.
Handelsmerklojaliteit is een van die aspekte van die koopproses wat die meeste bestudeer
word. Op grond van metingsprosedures word dit gedefinieer as 'herhaalde koopgedrag
wat een handelsmerk bo ander handelsmerke in dieselfde kategorie bevoordeel'. Hierdie
definisie veronderstel 'n keuse tussen twee of meer handelsmerke op dieselfde rak. Die
doel van hierdie projek is om die direkte verwantskap tussen handelsmerklojaliteit en -
keuse (of die gebrek daaraan) in die opkomende swart markte van Suid-Afrika te bepaal.
Die eerste aspek van die ondersoek handel oor wat gebeur as verbruikers geen keuse het
nie, m.a.w. as daar net een handelsmerk per kategorie op die rak is. Die tweede aspek
handel oor die meting; van handelsmerklojaliteit as daar geen kompetisie van ander
handelsmerke is nie.
Die gevolgtrekkings van die studie illustreer duidelik dat die keuse wat verbruikers in 'n
bepaalde mark het, nie aan 'n woordeboekdefinisie voldoen nie. Daar is ook bevind dat
wanneer verbruikers nie 'n keuse van meer as een handelsmerk het nie, lojaliteit wel
ontwikkel, om die volgende redes:
Die handelsmerk was die eerste een wat in die mark beskikbaar was.
Die betrokke handelsmerk doen sy beloftes beter gestand as ander handelsmerke.
'n Sterk advertensie- en promosiespan is teenwoordig om die kwaliteit van die
handelsmerk te demonstreer.
Die lae besteebare inkomste van verbruikers maak hulle onwillig om ander,
onbekende handelsmerke te beproef
Die gebrek aan keuse word beskryf as 'n "gyselaar"-situasie. Solank die handelsmerk
aan die gehaltevereistes voldoen, sal verbruikers se keuse doelgerig daardie
handelsmerk bevoordeel.
Een van die interessantste aspekte van lojaliteit wat vorendag gekom het, is die volgende:
as lojaliteit eers gevestig is, word dit van een generasie na die volgende oorgedra. So
word dit dan 'n familietradisie.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/53154
Date12 1900
CreatorsMathekgana, Khutso
ContributorsLoubser, S. S., Stellenbosch University. Faculty of Economic & Management Sciences. Graduate School of Business.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format108 p. : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0043 seconds