Return to search

Influence of restructuring on surviving employees

Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2007. / ENGLISH ABSTRACT: Restructuring is a fact of modem day life and has a huge impact on the employees of
organisations who follow such strategies. It is critical that the change process as well
as the surviving employees are managed effectively to ensure a committed and
productive workforce. The purpose of the research study was the measure employee
perception on the change process and the current environment in the organisation.
Background to the organisation was provided to give perspective to the reader.
Led by literature a unique questionnaire using a five-point scale was developed to
measure employee perception in terms of the change process and current conditions in
the organisation. The final questionnaire consisted of 59 items and was analysed
according to different aspects of the change process and working environment
identified. The arithmetic mean and standard deviation were determined for questions,
the aspect identified as well as different demographic groups.
The results showed that employees have a positive perception on the need for change,
have confidence in the abilities of top management and are positive about the
organisation's future prosperity. Employees are divided on the subject of loyalty
towards the organisation. Results further show that employees have a negative
perception on how the organisation managed the change process and the surviving
employees, feel negative about their current working environment, have a negative
attitude and commitment towards the organisation, feel insecure about their jobs and
do not believe that the organisation is assisting them in their career development. It
was lastly found that the majority of employees have not developed an internal drive to
take responsibility for their won career development.
Conclusions were made based on the results, focus areas were identified and
recommendations were made on possible interventions to address the problems
identified. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Herstrukturering is deel van die hedendaagse lewe en het 'n massiewe invloed op die
lewens van werknemers wat vir organisasies werk wat die besiheidsstrategie volg. Dit
is krities dat die veranderingsproses en die oorblywende werknemers effektief bestuur
word om 'n toegewyde en produktiewe werksmag te verseker. Die doel van die studie
was om werknemer persepsie te meet ten opsigte van die herstrukturerings proses
sowel as die huidige omstandighede in die organisasie. Agtergrond tot die organisasie
was verskaf om perspektief by die leser te wek.
Gegewe die literatuur, is 'n unieke vraelys met 'n vyf-punt skaal opgestel om
werknemerpersepsie te meet in terme van die herstruktureringsproses en die huidige
omstandighede in die organisasie. Die finale vraelys van 59 vrae is geanaliseer
volgens verskillende aspekte van die herstruktureringsproses en werksomstandighede
wat geïndetifiseer is. Die wiskundige gemiddeld en standaard afwyking van vrae en
aspekte is bepaal sowel as vir verskillende demografiese groepe.
Die resultate toon dat werknemers positief is oor die behoefte vir verandering, vertroue
in topbestuur het en positief is oor die organisasie se finansiele vooruitsigte in die
toekoms. Werknemers is verdeeld op die onderwerp van lojaliteit teenoor die
organisasie. Resultate wys verder dat werknemers 'n negatiewe persepsie het oor die
wyse waarop die organisasie die hersrtruktureringsproses en oorblywende werknemers
bestuur is, voel negatief oor hulle werksomstandighede, het 'n negatiewe houding
teenoor die organisasie, voel onseker oor hulle werk en glo nie die organisasie
ondersteun werknemers in hulle loopbaanbeplanning nie. Dit is laastens bevind dat die
meerderheid van werknemers nog nie 'n interne dryf ontwikkel het om
verantwoordelikheid te neem vir hulle eie loopbaan ontwikkeling nie.
Gevolgtrekkings was gebaseer op die resultate behaal, fokus areas is geïdentifiseer en
aanbevelings is gemaak op moontlike stappe om die geïdentifiseerde probleme op te
los.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/18150
Date03 1900
CreatorsErwee, Andries
ContributorsDenton, Mario, Stellenbosch University. Faculty of Economic and Management Sciences. Graduate School of Business.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.002 seconds