Return to search

Adolescent offenders’ perceptions regarding restorative justice

Thesis (MA (Psychology))--University of Stellenbosch, 2010. / ENGLISH ABSTRACT: The Department of Correctional Services (DCS) has adopted an approach to corrections
based on the principle of restoration. This restoration takes place between the offender
and the victim, the community and their own family and within themselves. According to
DCS, rehabilitation can not take place without restoration (The White Paper on Corrections
in South Africa, 2005). For this reason the DCS has shown a concerted commitment to the
promotion of restorative justice programmes as part of offender rehabilitation.
The aim of the study is to assess the perception that juvenile offenders, who were in prison
at the time of the study, have of restorative justice in prison. The findings obtained in this
regard could be used to contribute to various aspects of restorative justice in prisons such
as what offenders perceive to be indications of readiness to participate in such
programmes; the perceived effect of restorative justice programmes on the offender; what
facilitative mechanisms can be used, and the extent of the need to educate offenders with
regard to restorative justice. The findings could be used to contribute to programme
presentation and ultimately to the outcomes of restorative justice programmes in prison.
Twenty three participants that were selected were juvenile offenders aged between 18 and
20. They were all serving sentences of more than 2 years, and had served at least 2/3 of
their sentence and/or are about to be released. The offences of the participants included
economic, violent, sexual and homicide crimes. The DVD titled Burning Bridges was used
as a research stimulus and data was gathered by means of individual interviews and a
focus group discussion.
The data revealed that offenders need to be educated about the principles and practices of
restorative justice programmes. The offenders’ ability to address the victim and the
community needs to be assessed, as well as their ability to recall and talk about their
crime. There should also be a focus on the offender’s general behaviour in prison, which
includes their willingness to use the opportunities that they receive in prison.
Knowledgeable personnel should be become more involved with the selection of suitable
candidates, as they will be able to give a rich description of the offender that is being
assessed. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die Departement van Korrektiewe Dienste (DKD) se benadering tot korreksies is
gebasseer op restorasie. Hierdie restorasie vind plaas tussen die oortreder en die
slagoffer, die gemeenskap, sy/haar eie familie en ook binne die oortreder self. Volgens die
DKD kan rehabilitasie van die oortreder nie plaasvind indien restorasie nie plaasgevind het
nie (The White Paper on Corrections in South Africa, 2005). Vir hierdie rede het die DKD
`n verbintenis gemaak om regstellende geregtigheid programme deel te maak van die
oortreder se rehabilitasie.
Die doel van die studie is om vas te stel wat jeug oortreders se persepsie van regstellende
geregtigheid in tronke is. Die bevindings wat op hierdie manier verkry word kan gebruik
word om `n bydrae te lewer tot verskeie aspekte van restellende geregtigheid in tronke.
Die data wat verkry word sal aandui wat jeug oortreders beskou as gereedheid om deel te
neem aan sulke programme en watter voorsorgmaatreëls in plek gestel kan word om die
doelwitte van die program te bereik. Die bevindings kan ook as aanduiding gebruik word of
daar `n behoefte aan onderrig aangaande regstellende geregtigheid bestaan. Die studie
kan dus gebruik word om by te dra tot die aanbieding van restellende geregtigheid
programme, sowel as die uitkomste van die programmme in tronke.
Die 23 deelnemers wat geselekteer was, was tussen die ouderdom van 18 en 20. Hulle
was almal gevonnisde oortreders wat vir meer as 2 jaar gevonnis was, wat ten minste 2/3
van hul vonnis voltooi het en/of wat binnekort vrygelaat sou word. Die deelnemers was
gevonnis vir ekonomiese misdade, geweldsmisdade, seksuele oortredings en moord. Die
DVD ’Burning Bridges’ was as navorsing stimulus gebruik en data is gegenereer deur
middel van individuele onderhoude en fokus-groep besprekings.
Die data het aangetoon dat oortreder opgevoed moet word in verband met die beginsels
en die toepassings van regstellende geregtigheid programme. Die oortreder se vermoë om
met die slagoffer en die gemeenskap te praat moet geassesseer word, sowel as sy/haar
vermoë om die misdaad te herroep en daaroor te praat. Daar moet ook gekyk word na die
oortreder se algemene gedrag in die tronk. Dit sluit in sy/haar bereidwilligheid om die
geleenthede wat in die tronk aangebied word te gebruik. Personeel wat die nodige kennis
en ervaring het moet meer betrokke raak in die seleksie van geskikde kandidate,
aangesien hulle instaat sal wees om `n indiepte beskrywing te gee van die oortreder wat
geassesseer word.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/4159
Date03 1900
CreatorsJanse van Rensburg, Joanna
ContributorsNaidoo, A. V., University of Stellenbosch. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Psychology.
PublisherStellenbosch : University of Stellenbosch
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageEnglish
Detected LanguageEnglish
TypeThesis
Format91 p.
RightsUniversity of Stellenbosch

Page generated in 0.0025 seconds