Return to search

Aspekte van aanwysings in die strafproses : en bewysreg

Text in Afrikaans / Beskermi ng van fundamente le mense- en konst itus i one le regte het moderne
regstelsels tot herbesinning oor tradisionele bewysregreels rakende die
toelaatbaarheid van getuienis aangaande verklarings van 'n beskuldigde en die
privilegie teen selfinkriminasie gedwing.
Om die omvang van die stroming op die kwessie van getuienis oor aanwysings wat
op 'n onvrywillige of onbehoorlike wyse bekom is vas te stel, word 'n analise
gedoen van artikel 218 van die Strafproseswet, wat fokus op die toelaatbaarheid
van getuienis oor aanwysings en getuienis wat as gevolg van aanwysings
verkry is.
Die Appelhofbeslissing in S v Sheehama oor die toelaatbaarheid van getuienis
omtrent gedwonge aanwysings, word gesien as die beliggaming van 'n nuwe
filosofie rakende die beskuldigde se privilegie teen selfinkriminasie.
Die gevolgtrekking word gemaak dat die bepalings van artikel 218(2) onbillik
is, 'n skending van die beskuldigde se privilegie teen selfinkriminasie tot
gevolg het en herroep moet word. Voorstelle vir regshervorming word in
hierdie verband gemaak. / The protection of fundamenta 1 human and con st itut i ona 1 rights has caused
modern legal systems to re-evaluate traditional rules of evidence regarding
the admissibility of evidence concerning statements of an accused and the
privilege against self-incrimination.
To determine the extent of such a re-evaluation on evidence of paintings-out
which are involuntarily or improperly obtained, an analysis of section 218 of
the Criminal Procedure Act is undertaken. It focuses on the admissibility of
evidence of paintings-out and evidence obtained in consequence of pointingsout.
The decision of the Appellate Division in S v Sheehama on the admissibility
of evidence of pointing-outs, obtained by means of compulsion, is seen as an
embodiment of a new philosophy towards an accused's privilege against nondiscrimination.
It is concluded that the provisions of section 218(2) are unfair, infringe on
an accused's privilege against self-incrimination and should be repealed.
Proposals for law reform are made in this regard. / Criminology and Security Science / LL.M.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/16155
Date11 1900
CreatorsSwanepoel, Johanna Petronella
ContributorsVan Rooyen J.H.
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageEnglish
TypeDissertation
Format1 online resource (ii, 89 leaves)

Page generated in 0.433 seconds