Thesis (MPA)--Stellenbosch University, 2014. / ENGLISH ABSTRACT: Increasingly, concerns are being raised about the growing incidents of recidivism in
South Africa. Of great concern is that reoffending often involves serious crimes such
as murder, rape, robbery and substance abuse. The main purpose of this research
was to assess how well rehabilitation programmes are implemented in the Boksburg
Management Area, and to determine whether such efforts benefited offenders.
Based on a qualitative case study design, data was collected from this area using
semi-structured interviews, document analysis and observation in September 2013.
Participants included programme officials, social workers, facilitators, case
managers, inmates and representatives from participating NPOs and CBOs. A nonprobability
sampling method called purposive sampling was utilised to construct this
sample. The study used the 5C model as the basis for assessing the implementation of the
rehabilitation programme in the Boksburg Management Area and the following
findings are as identified. Firstly, the officials are conversant with the goals of the
rehabilitation programme. The country’s socio economic circumstances have an
influence on rehabilitation as evidenced by the wide variety of projects offered,
including literacy initiatives, bakery services, furniture manufacturing, and welding,
landscaping and community-based agricultural projects. Commitment can be
increased and harnessed to obtain support for organisational ends and interests
through such ploys as participation in decisions and actions. Capacity is the key to
successful execution and sustainability of rehabilitative programme. Lastly, the
offenders as clients are the key beneficiaries of rehabilitation programmes and that
formation of alliances with civil organisations is critical for effective implementation of
rehabilitation programme.
It was therefore concluded that while substantial gains had been realised in
implementing the rehabilitation programme, however more efforts were required to
improve access to rehabilitation services. Amongst other things, the study
recommended that institutional capacity be improved to ensure that inmates benefit
immensely from the rehabilitation programme. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Daar word toenemend kommer uitgespreek oor groeiende residivisme in Suid-Afrika.
Die feit dat herhalende oortredings dikwels ernstige misdade soos moord,
verkragting, roof en delmmisbruik insluit, is erg kommerwekkend. Die hoofdoel van
hierdie navorsing was om vas te stel hoe doeltreffend rehabilitasieprogramme in die
Boskburg Bestuursarea geïmplimenteer word en om vas te stel of sulke pogings
oortreders bevoordeel het. Die studie-ontwerp van die ondersoek is gebaseer op
kwalitatiewe gevallestudies. Data is uit hierdie area bekom deur die gebruik van
semi-gestruktureerde onderhoude, dokument anaslise en observasie gedurende
September 2013. Deelnemers het programbeamptes, maatskaplike werkers,
fasiliteerders, saakbestuurders, gevangenes en verteenwoordigers van
deelnemende nie-winsgewende organisasies en gemeenskapsgebaseerde
organisasies ingesluit. ‘n Nie-waarskynlikheids steekproefmetode, bekend as ‘n
doelmatigheidssteekproefneming, is gebruik om hierdie steekproef saam te stel. Die studie het die 5C model as basis vir die assessering van die
rehabilitasieprogram in die Boksburg Bestuursarea gebruik en die volgende
bevindings is gemaak. Eerstens is bevind dat die beamptes vertroud is met die
doelwitte van die rehabilitasieprogram. Die land se sosio-ekonomiese onstandigehde
het ‘n invloed op rehabilitasie soos bewys deur ‘n wye verskeidenheid projekte wat
aangebied word, insluitend geletterdheidsinisiatiewe, bakkerydienste,
meubelvervaardiging, sweiswerk, tuinaanleg en gemeenskapsgebaseerde
landbouprojekte. Betrokkenheid kan verhoog en behou word, met die oog daarop om
ondersteuning vir organisatoriese doelwitte en belange te verkry, deur byvoorbeeld
deelname aan besluite en aksies. Kapasiteit is die sleutel tot die suksesvolle
uitvoering en volhoubaarheid ‘n rehabilitasieprogram. Laastens, is oortreders as
kliënte die vernaamste voordeeltrekkers van rehabilitasieprograamme. Die vorming
van bondgenootskappe met burgerlike organisasies is van kritieke belang vir die
effektiewe implementasie van ‘n rehabilitasieprogram.
Hoewel beduidende vordering reeds plaasgevind het met die implementasie van die
rehabilitasieprogram, was die gevolgtrekking dus dat meer pogings vereis word om
toegang tot rehabilitasiedienste te verbeter. Die studie het, onder andere, aanbeveel
dat institusionele kapasiteit verbeter moet word om te verseker dat gevangenes
ontsaglik baat vind by die rehabilitasieprogram.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/86639 |
Date | 04 1900 |
Creators | Dlamini, Fikile Gladys |
Contributors | De Coning, Christo, Stellenbosch University. Faculty of Economic and Management Sciences. School of Public Leadership. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | English |
Type | Thesis |
Format | xiv, 134 p. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0021 seconds