Return to search

Spanning stad/land soos vergestalt in die poësie van S.J. Pretorius

Text in Afrikaans / Spanning tussen stad en platteland is 'n belangrike
tema in die oeuvre van S.J. Pretorius. In sy digkuns
vergestalt hy en kom die ontwortelde, oorwegend landelike
Afrikaanssprekende na die depressie en oorlogsjare
aan die woord.
Voortdurend word beelde van die "heerlike, gesonde"
platteland gevolg deur beelde van die "bedrukkende"
stad met al sy sleur en ellendes en die negatiewe
uitwerking wat dit op sy inwoners het. As gevolg van
die skrille kontraste groei die spanning in
intensiteit.
Sedert 1953 vind daar 'n mate van houdingsverandering
plaas by die sprekers in Pretorius se poesie. Die
digter aanvaar in die periode die stad as deel van die
Afrikaner se aardse bestel en ontdek die landelike in
die stad. vanaf 1963 word nie meer op nostalgiese wyse
ge1dealiseer nie, maar word dit gemeld om aan te toon
dat die Christelike heilsboodskap hol klink midde die
ellende wat in die stad heers. / The tension that exists between country and city is a
characteristic theme of the poetry of S.J. Pretorius.
In particular, he deals with the "physical-concrete"
destiny of the Afrikaans speaking people of the platteland
in the city, Johannesburg.
Images of a "beautiful and healthy" countryside are
contrasted with the "dejected" city, full of tedium and
misery. The negative portrayal of the latter serves
to heighten the tension between the two.
The year 1953 marks a slight change in attitude. From
then on the poet accepts the city as part of the
Afrikaner identity and strives to find the country
within the city. The former is no longer idealized in
a nostalgic way. Instead, the poet exposes the hollowness
of the Christian promise of salvation in the face
of urban poverty and tribulation. / Afrikaans & Theory of Literature / M.A. (Afrikaans)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/16838
Date January 1992
CreatorsGerber, Engela-Laura
ContributorsSnyman, N. J. (Nicolaas Johannes), 1934-
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation

Page generated in 0.0019 seconds