Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2002. / ENGLISH ABSTRACT: In this case study, the writer proposes a methodology for the re-architecting of Telkom’s Information Technology data centres to achieve business alignment and improve IT asset efficiency.
The methodology advocated begins with the defining of Telkom’s high-level business domains and maps against these the current deployment of IT infrastructure in the company’s data centres. Next, a Future Mode of Operation (FMO) architecture is proposed, together with the establishment of deployment principles and guidelines to ensure that ‘best practices’ are leveraged in future IT infrastructure deployment. After addressing implementations considerations, the writer discusses the benefits of implementing the FMO architecture, and suggests some success measures. The work is concluded with recommendations for further development. / AFRIKAANSE OPSOMMING: In hierdie gevallestudie het die skrywer 'n metodologie voorgestel om Telkom se Inligtingstegnologie (IT) datasentrums te herskep ten einde dit met die besigheidsprosesse in lyn te bring en die batedoeltreffendheid daarvan te verbeter.
Die metodologie, soos voorgestel, begin met die definiëring van Telkom se hoëvlak besigheidsdomeine en karteer hierteenoor die huidige ontplooïng van die IT infrastruktuur in die maatskappy se datasentrums. Hierna, word 'n Toekomstige Modus Operandi (TMO) argitektuur voorgestel tesame met die daarstelling van ontplooïngsbeginsels en riglyne ten einde te verseker dat die “beste praktyk” beginsels ingebou word in 'n toekomstige IT infrastruktuur. Nadat implementeringsoorwegings aangespreek is, bespreek die skrywer die voordele van die TMO argitektuur en stel seker suksesmaatstawwe voor. Die werkstuk word afgesluit by wyse van aanbevelings rakende verdere ontwikkeling.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/85156 |
Date | 12 1900 |
Creators | Donald, John Anthony |
Contributors | Gevers, W. R., Stellenbosch University. Faculty of Economic and Management Sciences. Graduate School of Business. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | English |
Type | Thesis |
Format | viii, 67 p. : col. ill. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0018 seconds