Return to search

Debt relief for economics or debt relief for the people? : a critical analysis of the heavily indebted poor countries initiative

Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2003. / ENGLISH ABSTRACT: The HIPC Initiative offers qualifying heavily indebted poor countries the opportunity
to renege on their debt obligations in return for an emphatic commitment to poverty
reduction and reform. This dissertation assesses the effectiveness of the HIPC
Initiative in light of the fact that one third of the world's population continues to live
on an average of US$1 per day. In evaluating the HIPC Initiative one simple question
is posed: taking into consideration the abject poverty experienced by over a billion
people in the developing world, and the urgency with which it must be addressed, is
the HIPC Initiative extensive enough, deep enough or broad enough to effectively
challenge worldwide poverty?
Using quantitative and qualitative research methods, the dissertation investigates this
question by examining the divergent points of view offered by the World Bank and
IMF on the one hand, and NGOs on the other as they comment on the most hotly
debated issues surrounding the effectiveness of the HIPC Initiative. The analysis leads
us to an evaluation of the following issues: establishing debt sustainability to qualify
for HIPC relief; the issue of conditionality and the use of poverty reduction strategy
papers; funding the HIPC Initiative; the likelihood of HIPCs escaping the debt trap
after HIPC relief; and finally, how the HIPC Initiative is contributing to attaining the
Millennium Development Goals is evaluated.
After probing the stances of the World Bank and IMF, and the contrasting views of
NGOs the conclusions indicate that the HIPC Initiative is neither extensive, deep nor
broad enough to effectively challenge poverty, or to provide indebted poor countries
with a lasting escape from the burden of unsustainable debt. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die Heavily Indebted Poor Countries (HIPC) Inisiatief bied aan arm lande met 'n
groot skuldlas, wat kwalifiseer vir hulp, die geleentheid om hul skuldverpligtings af te
las in ruil vir 'n definitiewe verbintenis tot armoede-vermindering en -hervorming.
Hierdie verhandeling evalueer die doeltreffendheid van die HIPC Inisiatief teen die
agtergrond van die feit dat een derde van die wêreld se bevolking op 'n gemiddelde
van een Amerikaanse Dollar per dag oorleef. Hierdie evaluering van die HIPC
Inisiatief stel 'n eenvoudige vraag: Is die HIPC Inisiatief voldoende en uitgebreid
genoeg om die uitdaging van wêreldwye armoede aan te spreek indien 'n mens die
uiterste armoede van meer as 'n biljoen mense in ontwikkelende gebiede in ag neem,
sowel as die dringendheid waarmee dit aangespreek moet word?
Deur van kwantitatiewe en kwalitatiewe navorsingsmetodes gebruik te maak,
ondersoek die verhandeling hierdie vraag deur uiteenlopende gesigspunte van die
Wêreldbank en die Internasionale Monitêre Fonds (IMF) aan die een kant, en Nie-
Regerings Orginisasies (NRO's) s'n aan die ander kant, te ondersoek aan die hand van
hul kommentaar op die belangrikste kwessies oor die doeltreffendheid van die HIPC
Inisiatief. Hierdie ontleding lei tot 'n evaluering van die volgende kwessies: bepaling
van lande se potensiaal om met terugbetalings vol te hou ten einde vir hulp deur die
HIPC te kwalifiseer; die kwessie van voorwaardelikheid en die gebruik van armoedeverligtingstrategieë;
befondsing van die HIPC Inisiatief; die moontlikheid dat die
HIPC's die skuldstrikke na toepassing van HIPC-bystand sal ontsnap; en laastens, hoe
die HIPC Inisiatief se bydrae tot die bereiking van die Millenium
Ontwikkelingsdoelwitte geëvalueer word.
Die standpunte van die Wêreld Bank en die IMF sowel as die teengestelde sienings
van die NRO's word ondersoek. Die gevolgtrekking toon dat dat die HIPC Insiatief
nie uitgebreid, diep of breed genoeg is om armoede doeltreffend hok te slaan nie, of
om skuldlastige arm lande te help om finaal van hul skuldlas te ontsnap nie.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/53347
Date03 1900
CreatorsAbendanon, Lucille
ContributorsNel, Philip, Stellenbosch University. Faculty of Arts & Social Sciences. Dept. of Political Science.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageEnglish
TypeThesis
Format119 p. : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0022 seconds