Thesis (MA (Geography and Environmental Studies))--University of Stellenbosch, 2009. / ENGLISH ABSTRACT: Tourism development is a complex process which many researchers have attempted to
understand from various social science perspectives. This study adopts a geography approach
to analyse tourism development in the Inhambane Coastal Zone (ICZ) by using the Miossec
(1976) and the Butler (1980) models as basic frameworks for analyses. Although both models
were found to be useful, they require more accurate data than what was generally available for
the ICZ.
Before the country’s independence in 1975, Mozambique was considered one of many
premier tourism destinations in Southern Africa and the tourism sector had played an
important role in the economy of the country. The 16 years period of internal conflict (1976-
1992) resulted in a rapid decline in the performance of the sector. Since the end of the armed
conflict in 1992 and the democratic transition, a slow recovery of the tourism sector in
Mozambique has set in. Tourism facilities for accommodation and leisure activities have
increased considerably over the last ten years, despite the absence of any integrated tourism
planning.
In this study questionnaire surveys of tourist establishment representatives and local residents
as well as focus group discussions and interviews were conducted to acquire primary data to
analyse the evolution of the ICZ as a tourist destination during the period 1992 to 2008. In
addition, secondary sources such as reports, tourism plans, tourism statistics and maps of the
study area were used.
It was found that tourism is developing slowly in the ICZ and the opening up (or
rediscovering) of the zone as a destination remains limited due to the slow development of
infrastructure in general. The tourism nodes are in different stages of their destination life
cycle and the local residents living in the seven communities react differently toward tourism
development. The ICZ has not progressed further than phase two in Miossec’s model. The
Miossec model was found a suitable tool for analysing tourism development in the ICZ but it
remains a challenge to identify both the evolutionary stage of the ICZ as a destination and the
stage of each tourism node. The study also found that local residents in the ICZ expressed
positive views about tourism development but they are still not satisfied with the current
benefits they acquire from the current development status of tourism in the zone. / AFRIKAANS SUMMARY: Baie navorsers het reeds gepoog om die komplekse proses van toerisme-ontwikkeling vanuit
verskeie sosiaal-wetenskaplike benaderings te verstaan. Hierdie studie volg ʼn geografiese
benadering ten einde toerisme-ontwikkeling in die Inhambane Kussone (ICZ) met behulp van
die Miossec (1976) en Butler (1980) modelle as basiese raamwerke te analiseer. Alhoewel
beide modelle as bruikbaar bevind is, benodig hierdie modelle meer akkurate data as wat
algemeen vir die ICZ beskikbaar is.
Voor die land se onafhanklikheid in 1975, was Mosambiek gereken as een van vele vername
toerisme bestemmings in Suidelike Afrika en die toerisme sektor het ʼn belangrike rol in die
ekonomie van die land gespeel. Die 16 jare lange interne konflik (1976-1992) het tot ʼn snelle
agteruitgang van die sektor se prestasie gelei. Sedert die einde van die gewapende konflik in
1992 en die oorgang na ʼn demokrasie, het die toerisme sektor in Mosambiek ʼn stadige herstel
beleef. Toerisme fasiliteite vir akkommodasie en ontspanningsaktiwiteite het, ten spyte van
die afwesigheid van geïntegreerde toerisme beplanning, aansienlik toegeneem.
In hierdie studie is daar deur middel van ‘n vraelysopname aan verteenwoordigers van
toerisme verwante besighede en plaaslike inwoners, asook fokus-groep besprekings primêre
data in gesamel ten einde die evolusie van die ICZ as toeriste bestemming gedurende die
tydperk vanaf 1992 tot 2008 te analiseer. Daarbenewens is sekondêre bronne soos verslae,
toerisme planne, toerisme statistieke en kaarte van die studiegebied gebruik
Daar is bevind dat toerisme in die ICZ stadig ontwikel en dat die herontdekking van die sone
as bestemming beperk bly as gevolg van die stadige ontwikkeling van die infrastruktuur in die
algemeen. Die toerisme nodusse is in verskillende stadia van hulle individuele
bestemmingsiklusse, en die plaaslike inwoners in die sewe gemeenskappe reageer verskillend
teenoor toerisme ontwikkeling. Die ICZ het nie verder as fase twee van die Miossec model
gevorder het nie. Daar is ook vasgestel dat die Miosec model ʼn gepaste instrument is vir die
analise van toerisme ontwikkeling in die ICZ, maar dit bly ʼn uitdaging om die evolusionêre
stadium van die ICZ as ‘n bestemming in geheel asook die stadium van elke toerisme-nodus
te kan identifiseer. Die studie het ook bevind dat plaaslike inwoners van die ICZ positiewe
menings oor toerisme ontwikkeling het, maar nog steeds nie tevrede is met die huidige
voordele wat hulle uit die huidige ontwikkelingstatus van toerisme in die sone ontvang nie.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/2458 |
Date | 12 1900 |
Creators | Nhantumbo, Emídio Samuel |
Contributors | Ferreira, S. L. A. |
Publisher | Stellenbosch : University of Stellenbosch |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | English |
Detected Language | English |
Type | Thesis |
Rights | University of Stellenbosch |
Page generated in 0.0031 seconds