Return to search

n Ondersoek na ernstige geweldsmisdaad : voorstelle vir opleiding ('n gevalstudie)

Thesis (MPA)--University of Stellenbosch, 2000. / ENGLISH ABSTRACT: Not a single day passes in South Africa without various violent crimes making the front
pages of the local media. The Cape Flats in the Western Cape is one of areas which
is seriously affected by violent crime. During the past three years serious violent crimes
committed with a firearm have shown a sharp increase.
The investigation of such crimes is, just as its prevention, a priority of the SAPS.
Investigation of serious violent crime has also changed since the amalgamation of the
eleven police agencies in 1996. Whereas the Murder and Robbery Unit was
responsible for investigation crimes such as murder and attempted murder using a
firearm before 1996, most of these crimes are nowadays investigated by members
attached to local detective units. Specialist knowledge is required for the investigation
of the said crimes whereas local detectives have only received training in conducting
general investigations. The question arising is what is the influence of this training on
the investigation of serious crime and more specifically their solution.
Against this background the current state of training received by local detectives is
investigated as well as the influence on the investigation of serious violent crimes. The
SAPS Ravensmead Detective Service is used as a case studyforthis purpose. Practice
is compared to the theory and conclusions are drawn about the influence of training on
the success rate during the investigation of serious violent crimes. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Nie 'n enkele dag gaan in Suid - Afrika verby sonder verskeie geweldsmisdade as
voorbladnuus nie. Die Kaapse Vlakte in die Wes -Kaap is van die gebiede wat erg deur
ernstige geweldsmisdaad geraak word. Die afgelope drie jaar het ernstige
geweldsmisdaad wat gepleeg word deur die gebruik van 'n vuurwapen skerp gestyg.
Die ondersoek van diƩ misdade is net soos die voorkoming daarvan vir die SAPD 'n
prioriteit. Die ondersoek van ernstige geweldsmisdaad het na die amalgamering van
elf polisie - agentskappe in 1996 verander. Waar die Moord - en - Roofeenheid voor
1996 vir die ondersoek van misdade soos moord en poging tot moord met 'n vuurwapen
gepleeg, verantwoordelik was, word die meeste van die misdade nou deur lede
verbonde aan plaaslike speureenhede ondersoek. Gespesialiseerde kennis word
benodig vir die ondersoek van die genoemde misdade. Plaaslike speurders het slegs
opleiding ontvang om algemene ondersoeke waar te neem. Die vraag wat nou ontstaan
is wat is die invloed hiervan op die ondersoek van ernstige geweldsmisdaad en meer
spesifiek die oplossing daarvan.
Teen hierdie agtergrond word ondersoek ingestel na die huidige stand van opleiding
van plaaslike speurders en die uitwerking daarvan op die ondersoek van ernstige
geweldsmisdaad. Vir hierdie doeleindes word SAPD Ravensmead Speurdiens as
gevalstudie gebruik. Die praktyk word met die teorie vergelyk en gevolgtrekkings word
gemaak oor die invloed van opleiding op die suksessyfer in die ondersoek van ernstige
geweldsmisdaad.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/51853
Date12 1900
CreatorsSiegelaar, Leslie
ContributorsUys, F., Stellenbosch University. Faculty of Economic and Management Sciences. School of Public Leadership
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageaf_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format88 p.: ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.002 seconds