Text in Afrikaans / In this study the relationship between political decision making, spatial change and
provision of selected municipal services was investigated. Legislation and policy,
spatial demarcation and local government structures are determined by political
decision making on various government levels. The international system as well as
the local history and factors leading to spatial change impact on municipal
demarcation and service delivery. Demographic change due to re-delimitation of
boundaries, densification within the area of jurisdiction and immigration imply that
service requirements change.
In 1994/5, the rural and residential areas were incorporated to the former
Verwoerdburg and formed the Southern Pretoria Metropolitan Substructure
(Centurion). In December 2000 Centurion lost its autonomous status and was
incorporated as administrative unit into the larger Tshwane Metropolitan Municipality.
Restructuring have implications for the political representation of communities, the
spatial extension of service networks, priority areas, and the location of service
provision points. / In hierdie studie is die verband tussen politieke besluitneming, ruimtelike verandering
en die lewering van geselekteerde munisipale dienste ondersoek. Wetgewing en
beleid, ruimtelike afbakening en plaaslikeowerheidstrukture word deur politieke
besluitneming op verskillende regeringsvlakke bepaal. Die internasionale sisteem,
asook plaaslike historiese gebeure en aanleidende faktore tot ruimtelike verandering
het 'n impak op beide munisipale afbakening en dienslewering. Demografiese
verandering as gevolg van die herbepaling van grense, verdigting binne die
regsgebied en immigrasie impliseer dat diensbehoeftes verander.
Landelike en residensiele gebiede is in 1994/5 by die voormalige Verwoerdburg
geinkorporeer om die Suidelike Pretoria Metropolitaanse Substruktuur (Centurion)
te vorm. In Desember 2000 het die Stadsraad van Centurion sy outonome status
verloor en is as administratiewe eenheid by die groter Tshwane Metropolitaanse
Munisipaliteit geinkorporeer.
Herstrukturering het implikasies vir die politieke verteenwoordiging wat gemeenskappe
geniet, die ruimtelike uitbreiding van diensnetwerke, prioriteitsgebiede en die
plasing van dienstevoorsieningspunte. / Geography / M.A. (Geografie)
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/1547 |
Date | 11 1900 |
Creators | De Jager, Anna Elizabeth |
Contributors | Pienaar, P. A. (Petrus Arnoldus), 1945- |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | Afrikaans |
Detected Language | English |
Type | Dissertation |
Format | 1 online resource (172 leaves) |
Page generated in 0.0028 seconds