Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2002. / ENGLISH ABSTRACT: During my studies for the degree of Master in Business Administration (MBA) at the
University of Stellenbosch, my lecturer, Mr. Mario Denton, introduced me to the concept
of emotional intelligence. A study of literature on this concept increased my awareness
that leaders should have certain abilities that will make them perform better in the
workplace. Ultimately, these abilities should lead to better departmental and
organisational performance and could therefore be vital for the survival of an
organisation.
The concept itself is fairly new and not too many leaders in the workplace are familiar
with it. The term emotional intelligence is based on people and organisational issues
that have been around for many years, but it has only recently been established as a
separate field of study. It has now also been incorporated in the MBA curriculum at the
University of Stellenbosch. As a new concept in its development phase, extensive
marketing is required to establish the term emotional intelligence among the leading
organisations in South Africa.
Emotional intelligence can only add value if leaders in the business world understand
the concept and truly believe that it can create added value within an organisation and
among its people. Especially managers and human resources departments within these
organisations should have a good understanding of how emotional intelligence can be
incorporated in their organisations. A lack of awareness and knowledge of emotional
intelligence was the motivation behind this study project. It is hoped that this research
will create awareness among business leaders in South Africa and result in emotional
intelligence ultimately being incorporated in organisations in order for them to create a
sustainable and competitive advantage. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Gedurende my studie (Meestersgraad in Besigheidsadministrasie) aan die Universiteit
van Stellenbosch het my dosent, mnr. Mario Denton, my blootgestel aan die konsep
emosionele intelligensie. 'n Literatuurstudie oor die onderwerp het getoon dat leiers
spesifieke eienskappe moet besit om hul sukses in die werkplek te verbeter. Hierdie
eienskappe kan uiteindelik tot beter departementele en organisasieprestasie lei.
Emosionele intelligensie is dus noodsaaklik vir die voortbestaan van organisasies in
hierdie uiters mededingende korporatiewe omgewing.
Die konsep as sodanig is redelik nuut en min leiers verstaan dit en die voordele
daarvan. Emosionele intelligensie is gebaseer op mense- en organisasiekwessies wat
reeds jare lank bestaan, maar dit is eers onlangs as 'n aparte studierigting aanvaar.
Emosionele intelligensie is ook onlangs by die MBA-kurrikulum van die Universiteit van
Stellenbosch ingesluit. Die konsep is tans in sy ontwikkelingsfase en aktiewe bemarking
is nodig om dit in Suid-Afrika se sakewereld te vestig.
Emosionele intelligense kan slegs waarde toevoeg indien sakeleiers die konsep
verstaan en werklik glo dat dit op 'n individuele, departementele en organisasievlak
waarde kan toevoeg. Veral bestuurders en menslikehulpbronafdelings moet verstaan
hoe om die konsep in hul organisasies te inkorporeer. 'n Gebrek aan 'n bewustheid en
kennis van emosionele intelligensie was die hoofrede vir hierdie werkstuk. Die doel van
die werkstuk is om die konsep onder Suid-Afrika se sakeleiers te bemark, wat hopelik
daartoe sal lei dat emosionele intelligensie in organisasies geïnkorporeer word ten einde
'n volhoubare en kompeterende voordeel te skep.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/52822 |
Date | 12 1900 |
Creators | Lombard, Charles |
Contributors | Denton, M., Stellenbosch University. Faculty of Economic & Management Sciences. Graduate School of Business . |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | English |
Type | Thesis |
Format | 122 p. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0022 seconds