Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 1985. / Aangesien historiese data geredelik beskikbaar was, is 'n kwantitatiewe vooruitskattingsmetode gebruik met die doel om gebeure in die verlede te bestuur. Sodoende kon die onderliggende struktuur van die data beter begryp
word en daarom kon 'n model daargestel word om die nodige inligting te verskaf
vir bestuursbesluitneming.
Die klassieke vermenigvuldigende tydreeks is gebruik om die toekomstige
verkope van Stodels Nurseries (Edms.) Bpk. te projekteer. Aangesien die
maatskappy se verkope onderhewig is aan hewige seisoenskommelings, is
kontantvloeibeplanning van kardinale belang vir die finansiele bestuur van die
maatskappy.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/80768 |
Date | 12 1900 |
Creators | Calitz, P. G. |
Contributors | Hamman, W. D., Stellenbosch University. Faculty of Economic and Management Sciences. Graduate School of Business. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | af_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | 1 v. : ill. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0018 seconds