Return to search

Die effek van sportsielkundige opleiding op die prestasie van sportlui met spesifieke verwysing na baanatlete

Thesis (PhD (Sport Sc)) -- University of Stellenbosch, 2004. / ENGLISH ABSTRACT: This study investigated the effects of a relaxation, self-talk, goal-setting, imagery,
and concentration training package on the performance of six athletes in the 1500-
meter event. Subjects were four female and two male high school middle distance
athletes. The dependent measure was time taken to complete the 1500-meter nm
in competition settings.
A mental skills training package was developed, implemented and evaluated using
a single subject, multiple baseline design. Performance scores were plotted for
each 1500-meter nm and subjects' graphs were assessed for intervention-related
change against mean performance change and established split-middle analysis
criteria. Visual inspection of plotted values was supplemented by quantitive
analysis using repeated measures analysis of variance (RANOV A). This study
also included procedural reliability checks to ensure that the athletes did in filet
utilize the mental skills they received training in.
Visual analysis indicated the mental skills package to be effective in enhancing
performance times (1500-meter) in the case of four of the athletes. Overall,
repeated measures analysis of variance revealed significant improvement in 1500-
meter performance times for subjects across phases. However, a split-middle
analysis of within subject variation indicated that a significant intervention effect
was not observed in two of the six subjects.
The social validity assessment by athletes and their two coaches provided further
confirmation of the overall effectiveness of the intervention. Social validation
checks indicated all participants to have perceived the intervention to be
successful and all were satisfied with the delivery and content of the training
package. The results support the usefulness of single-subject research designs for assessing
the impact of mental training. The present study demonstrated that a mental skills
training package combining relaxation, self-ta1k, goal setting, imagery, and
concentration skills was effective in enhancing athletic performance. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die effek van "n sportsielkundige opleidingspakket, bestaande uit ontspanningsvaardighede,
effektiewe selfspraak, doelwitstelling, beelding en konsentrasievaardighede
op die prestasie van sportlui in die 1500-meter wedloop, is in die
onderhawige navorsing ondersoek.
Die proefpersone wat aan die navorsingprojek deelgeneem het, was vier vroulike
en twee manlike hoërskool middelafstand-atlete. Die afhanklike veranderlike is
gedefinieer as die tyd wat dit elke proefpersoon neem om die 1500-meter wedloop
in kompetisie-situasies te voltooi.
'n Sportsielkundige opleidingspakket is ontwikkel, geïmplementeer en die effek
daarvan op prestasietyd is geëvalueer deur gebruik te maak van "n enkelproefpersoon-,
meervoudige basislynontwerp oor individue. Wedlooptyd in die 1500-
meter is graftes ten opsigte van elke proefpersoon voorgestel en volgens kriteria
vir visuele inspeksie en die "split-middle" -tegniek geanaliseer. Visuele analise
van die data is deur middel van kwantitatiewe herhaalde waameming;analise van
die variansie uitgebrei. Die ondersoek het ook kontrole vir prosedurelebetroubaarheid
ingesluit om te verseker dat die betrokke sportsielkundige
vaardighede waarin proefpersone opgelei is, inderdaad deur hul gebruik word
Visuele analise van die navorsingdata het aangedui dat die sportsielkundige
opleidingsprogram wel effektiefwas om presf.asietyd (l500-meter) by vier van die
ses atlete te verbeter. Die herhaalde waamemingsanalise van die variansie het oor
die algemeen beduidende verbetering in presf.asietyd in die 1500-meter vir proefpersone
vanaf die basislyn:fase na die intervensiefase aangetoon. "n "Split-miádle"
analise van intra-proefpersoon variasie het egter aangedui dat "n beduidende
intervensie-effek nie by twee van die ses proefpersone waargeneem kon word nie. 'n Gunstige sosiale validering is van die betrokke proefpersone en hul afrigters
ontvang wat verdere bevestiging bied vir die effektiwiteit van die intervensie oor
die algemeen. Resultate met betrekking tot die sosiale validering het aangedui dat
al die deelnemers by die navorsingprojek die intervensie as suksesvol beskou het
en tevrede was met die toepassing en inhoud van die opleidingspakket.
In die onderhawige ondersoek is aangedui dat "n sportsielkundige opleidingsprogram
wat ontspanningsvaardighede, selfspraak, doelwitstelling, beelding en
konsentrasievaardighede kombineer, weloor die algemeen effektief was om
sportlui se prestasie te verbeter.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/49917
Date04 1900
CreatorsPieterse, Johannes Jacobus
ContributorsPotgieter, J. R., Stellenbosch University. Faculty of Education. Dept. of Sport Science.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageaf_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format406 p. : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0114 seconds