Thesis (MA) -- University of Stellenbosch, 2001. / ENGLISH ABSTRACT: The purpose of this study was to determine the applicability of a
nomological model for the assessment of psychological measurement validity
with reference to personnel selection. The model, which can be traced to
Thorndike (1949), Campbell and Fiske (1959), Nunnally (1967, cited in
Duvenage, 1990), Guion (1974, cited in Duvenage, 1990), Binning and
Barrett (1989) and Duvenage (1990), provides the evidential bases for two
empirically founded validation strategies, namely criterion- and constructrelated
validity. Theoretically, the Nomological Model for Psychological
Measurement Validity Assessment proved to be applicable for validating that
a measure is able to predict job performance.
An easily understandable empirical investigation was required to verify the
scientific utility of the model for selection validation. The model was used to
validate the procedure for selecting machine operators in a large food
manufacturer. The investigation illustrated that by utilising Route 1 of the
nomological model, evidence of criterion-related validity, as described by
legal and professional standards, is generated. Furthermore, the study
indicated that by utilising Route 2 of the model, evidential requirements of
construct-related validity as set by legal and professional standards are met.
The results of the study proved that the Nomological Model for Psychological
Measurement Validity Assessment is theoretically, professionally, legally and
practically applicable for the validation of personnel selection procedures. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel van hierdie studie was om die toepasbaarheid van 'n nomologiese
model vir die bepaling van die geldigheid van sielkundige meting ten opsigte
van personeelkeuring vas te stel. Die model, wat sy oorsprong in die werk
van Thorndike (1949), Campbell en Fiske (1959), Nunnally (1967, aangehaal
uit Duvenage, 1990), Guion (1974, aangehaal uit Duvenage, 1990), Binning
en Barrett (1989) en Duvenage (1990) het, verskaf getuienis basisse vir
twee ernpirles gefundeerde valideringsstrategiee, naamlik kriterlum- en
konstruk-verwante geldigheid. Daar is teoretiese bewyse gevind vir die
toepasbaarheid van die Nomologiese Model vir Sielkundige Meting
Geldigheids Raming vir die validering van metingsvoorspelbaarheid van
werksprestasie.
'n Maklik verstaanbare empmese ondersoek was nodig om die model se
wetenskaplike nut vir keuringsgeldigheid te bepaal. Die model was gebruik
vir die validering van keuringsprosedure-geldigheid van masjienoperateurs
in 'n groot voedselverwerkingsmaatskappy. Die ondersoek het ge"illustreer
dat deur die toepassing van Roete 1 van die nomologiese model, bewyse
gegenereer is vir kriterium-verwante geldigheid, 5005 voorgeskryf deur
relevante wetgewing en professionele standaarde. Verder, deur die
toepassing van Roete 2 van hierdie model, word voldoende bewyse vir
konstruk-verwante geldigheid, 5005 voorgeskryf deur wetlike en
professionele standaarde, verkry. Die resultate van die studie bewys dat die
Nomologiese Model vir Sielkundige Meting Geldigheids Raming teoreties,
professioneel, wettig en prakties toepasbaar is vir die validering van
personeel keu ri ngsprosed ures.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/52122 |
Date | 04 1900 |
Creators | Bartmann, Tanya Justine |
Contributors | Duvenage, A., Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Psychology. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | 21 p. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0017 seconds