Return to search

Covering the GMO issue : an overview for South African science reporters

Thesis (MPhil)--University of Stellenbosch, 2001. / ENGLISH ABSTRACT: The aim and function of this paper is to provide a balanced account of how
the media, international and South African, have dealt with the issue of
genetically modified organisms (GMOs). A selection of interviews,
presentations, articles, transcripts and published reports forms the
background of this interpretation, and offers insight into the history of the
technology, the major role players, the legislation required and
implemented, the question of environmental accountability, and the power
of the media's influence. It addresses aspects of the causal relationship
between the media and public understanding, and the subsequent power
of the consumer as manifested by the perception of risk. The central
theme of genetic engineering conjures up a variety of meanings and
applications, and the plethora of available information is evaluated in an
attempt to develop informed understanding for reporters covering the
many dimensions of this development within the arena of science and
technology. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel van hierdie verhandeling is om 'n ewewigtige oorsig te verstrek
van hoe die media - Suid-Afrikaans sowel as internasionaal - die kwessie
van geneties gemodifiseerde organismes gehanteer het. 'n Seleksie
onderhoude, aanbiedinge, artikels, transkripsies, en gepubliseerde verslae
vorm die basis van hierdie interpretasie, en verskaf 'n insig in die
geskiedenis van die tegnologie, die belangrike rolspelers, nodige en
géimplementeerde wetgewing, die vraag van omgewingstoerekenbaarheid,
en die mag van die media se invloed. Dit spreek aspekte aan van die
kousale verwantskap tussen die media en begrip deur die algemene
publiek, en die daaropvolgende mag van die verbruiker, soos dit duidelik
word in hulle insig in en begrip van die risiko-faktor. Die sentrale tema
van genetiese modifisering bring te voorskyn 'n verskeidenheid
betekenisse en aanwendings; en 'n oorsig van die massa beskikbare
inligting word hier aangebied in 'n poging om aan verslaggewers ingeligte
begrip aan te bied van die veelsydige omvang van die ontwikkeling van
genetiese modifisering in die gebied van wetenskap en tegnologie.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/52175
Date03 1900
CreatorsFrost, Carolyn
ContributorsBooyens, B., Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Journalism.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format74 p.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0013 seconds