Thesis (MMus)--Stellenbosch University, 2013. / ENGLISH ABSTRACT: The current study documents the procedures used by the South African Broadcasting Corporation (SABC) from 1974 to 1996 in the censorship of music. The disquisition argues that the SABC, as a national broadcaster, served as the most prominent censor of musical production and dissemination during that time. In addition, the study attempts to show that the censorship of music by the SABC was inherently connected with apartheid ideology in both moral and political terms but also that the SABC Acceptance Committees for radio broadcasts attempted to align themselves with more general state methods of censorship (although often inconsistent). This relationship, although not directly connected with the state censorship apparatus, functioned as the state's chief censor in the restriction of music. The study reports on a visit to the SABC Radio Library and Sound Archives in February 2012 and provides an analysis and discussion of documents found in the archive as well as how these findings relate to the broader arguments supplied in the thesis. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die huidige studie dokumenteer die prosedures wat deur die Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie (SAUK) tussen 1974 en 1996 in die sensuur van musiek toegepas is. Die tesis argumenteer dat die SAUK, as nationale uitsaaier, tydens hierdie periode die belangrikste agent van musieksensuur was. Verder poog die studie om te bewys dat die sensuur van musiek deur die SAUK inherent met apartheidsideologie in beide morele en politiese terme verbind was, maar ook dat die SAUK Aanvaardingskommittees vir radio-uitsending probeer het om meer formele sensuurregulasies in stand te hou. Hierdie verhouding tussen die SAUK en die staat, alhoewel dit nie die SAUK direk met staatssensuur koppel nie, het beteken dat die SAUK as die staat se hoofsensor gefunksioneer het in die beperking van musiek. Die studie doen verslag van 'n besoek aan die SAUK Radio Biblioteek en Klankargiewe in Februarie 2012 en voorsien 'n uiteensetting en bespreking van dokumente wat in die agief gevind is, asook hoe hierdie bevindinge veband hou met die breƫr argument oor sensuur en musiek wat in die tesis ontwikkel word.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/80396 |
Date | 03 1900 |
Creators | Jansen Van Rensburg, Claudia Elizabeth |
Contributors | Muller, Stephanus Jacobus Van Zyl, Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Music. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Detected Language | English |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0048 seconds