Return to search

Church leadership within the South Korean context

Thesis (DTh)--University of Stellenbosch, 2002. / ENGLISH ABSTRACT: It is generally said that modern Korean church leadership has gradually lost its vitality. Since
the 1960s, many Korean church leaders have implemented secularised, church-centred, and
authoritarian leadership. However, without noticing these fundamental problems, the leaders
have identified the crisis with membership stagnation or decline. Such an inadequate or even
wrong diagnosis of leadership realities has led to a wrong way of addressing the problem. The
Korean church has focused on the development of a methodology for numerical church
growth to remedy this membership decline.
This study thus aims to construct a contextual yet biblical leadership theology by which the
Korean church can evaluate the realities of its leadership appropriately. This aim can be
achieved by means of the methodology that is employed in contemporary practical theology.
Chapter 2 provides a general understanding of the context in which Korean church leaders
have provided leadership by discussing Korean church history from the perspective of the role
that dominant leadership images have played. The result demonstrates that a sound theology
of church leadership needs to be constructed for the Korean church.
Chapter 3 reviews the trends in contemporary practical theology from which the methodology
employed by this study is derived. The chapter also surveys the historical development of
leadership theories in social science from which theoretical support can be obtained for the
critical analysis of Korean church leadership.
Chapter 4 develops a systematic theological theory (base theory) for two concepts that play an
integral role in this study. PTA (practical theological anthropology) and PTE (practical
theological ecclesiology) function as theological foundations for this study.
The four-phased methodology that this study employs starts with an analysis of the contextual
situation. Chapter 5, as the descriptive phase, gives a statistical analysis of the realities of
leadership in the Korean church by using several reports of surveys from reliable research
organizations.
Chapter 6, as the hemeneutic phase, presents an interpretive endeavour of the empirical
results from Chapter 5. Because of the inadequacy of mono-dimensional interpretation, this
study attempts to interpret the results of the analysis multi-dimensionally: religio-culturally,
socio-politically and economically, and theologically.
Chapter 7, as the nonnative phase, demonstrates some theological principles that the current
Korean church should develop in order to cope with the present leadership crisis and to
choose the right direction for its future. These theological principles can be derived from the
statistical analysis and its interpretation in the light of PTA and PTE. The principles are:
spirituality, vision, and love.
Chapter 8, as the strategic phase, proposes a model of leadership for the Korean church,
namely, servant leadership. This model can integrate and reflect the three principles
(spirituality, vision, and love) demonstrated in Chapter 7. The Korean church will be on the
right path if the principles of a servant approach characterise leadership in the church. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Daar word in die algemeen gese dat die hedendaagse Koreaanse kerkleierskap sy lewenskrag
geleidelik verloor het. Sedert die 1960s het baie Koreaanse kerkleiers sekulere leierskap,
kerkgesentreerde leierskap en outoritere leierskap gelmplementeer. Sonder om kennis te neem
van hierdie basiese probleme, het die leiers egter hul leierskapskrisis toegeskryf aan die
stagnasie of afname in lidmaatskap. Dit was 'n ontoereikende of selfs verkeerde diagnose van
die probleem. Die Koreanse kerk het deurgaans gefokus op die ontwikkeling van 'n
metodologie vir getallegroei in die kerk om die lidmaatskapsafname te probeer regstel.
Hierdie navorsing beoog dus om 'n kontekstuele teologiese teorie te ontwikkel waardeur die
Koreaanse kerk die realiteite van sy leierskap toepaslik kan evalueer. Hierdie doel kan bereik
word deur middel van die metodologie wat in praktiese teologie gebruik word.
Hoofstuk 2 bevat 'n beskrywing van die konteks waarin Koreaanse kerkleiers leiding geneem
het. Dit beskryf die Koreaanse kerkgeskiedenis vanaf die perspektief van leierskap. Die
resultaat demonstreer die noodsaak van 'n kontekstuele teologiese teorie vir kerkleierskap in
die Koreaanse kerk.
Hoofstuk 3 verskaf 'n oorsig van standpunte in hedendaagse praktiese teologie waaruit die
metodologie, wat in hierdie navorsing toegepas is, voortvloei. Die hoofstuk bied ook 'n oorsig
oor die historiese ontwikkeling van leierskapsteoriee in die sosiale wetenskap wat teoretiese
ondersteuning kan bied vir die voorstelle wat die studie maak.
Hoofstuk 4 ontwikkel 'n basisteorie vir twee sleutel konsepte in die studie. 'n PTA (praktiesteologiese
antropologie) en 'n PTE (prakties-teologiese ekklesiologie) funksioneer as
teologiese basis vir hierdie navorsing.
Die vier-fase metodologie wat deur hierdie studie geimplementeer word, begin met 'n analise
van die konteks. Hoofstuk 5, as die beskrywende fase, verskaf 'n statistiese analise van die
realiteite van die leierskap in die Koreaanse kerk deur verskeie verslae of oorsigte te gebruik
afkomstig van betroubare navorsingsorganisasies.
Hoofstuk 6, as die hermeneutiese fase, bied 'n poging om die empiriese resultate van
Hoofstuk 5 te vertolk. As gevolg van die ontoereikendheid van eendimensionale interpretasie,
poog hierdie studie om die resultate van die analise multi-dimensioneel te vertolk: godsdienskultureel,
sosio-polities en ekonomies, en teologies.
Hoofstuk 7, as die normatiewe fase, demonstreer sommige teologiese beginsels wat die
huidige Koreaanse kerk moet ontwikkel om die huidige leierskapskrisis die hoof te bied en
die regte rigting vir die toekoms te kies. Hierdie teologiese beginsels kan afgelei word van die
statistiese analise en die interpretasie daarvan in die lig van 'n PTA en 'n PTE. Die beginsels
is: spiritualiteit, visie en liefde.
Hoofstuk 8, as die strategiese fase, stel 'n model van leierskap vir die Koreaanse kerk voor,
naamlik diensknegleierskap. Hierdie model kan die drie beginsels integreer en reflekteer
(spiritualiteit, visie en liefde) wat in Hoofstuk 7 voorgestel is. Die Koreaanse kerk is op die
regte pad as die beginsels van 'n dienskneg benadering leierskap in die kerk kenmerk.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/15048
Date03 1900
CreatorsKang, Gil-Soo
ContributorsHendriks, H. J., University of Stellenbosch. Faculty of Theology. Dept. of Practical Theology and Missiology, A-6024-2012
PublisherStellenbosch : University of Stellenbosch
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageEnglish
TypeThesis
Format312 p. : ill.
RightsUniversity of Stellenbosch

Page generated in 0.0025 seconds