Return to search

Faktore wat handelsmerklojaliteit ten opsigte van sigarette beïnvloed

M.Comm. / Gegewe die agtergrond en probleemstelling van die studie, kan die doelwitte van die studie sons volg gefonnuleer word: Die eerste doel van die studie is om te bepaal of handelsmerklojaliteit wat sigarette betref, nog by verbruikers bestaan en 'n rol speel by die keuse van 'n handelsmerk. Die tweede doel met die studie is om te bepaal watter faktore die verbruiker se keuse van 'n spesifieke handelsmerk van sigarette beInvloed, dit wil se watter faktore beInvloed handelsmerklojaliteit. Wat die faktore betref, sal daar hoofsaaklik gekonsentreer word op die invloed van die elemente van die bemarkingsmengsel, naamlik: Produk ; Prys ; Distribusie ; Bemarkingskommunikasie. Met hierdie studie sal dus gepoog word om 'n bydrae te lewer tot die verbreding van die bestaande kennis oor handelsmerklojaliteit en die rol daarvan vir geslaagde sigaretbemarking.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:uj/uj:2970
Date22 August 2012
CreatorsVan Aswegen, Johannes David
Source SetsSouth African National ETD Portal
Detected LanguageUnknown
TypeThesis

Page generated in 0.0012 seconds