Thesis (PhD (Logistics))--University of Stellenbosch, 2010. / ENGLISH SUMMARY: In an effort to compete globally, South African supply chains must achieve and maintain a competitive
advantage. One way of achieving this is by ensuring that South African supply chains are as efficient
as possible. Consequently, steps must be taken to evaluate the efficiency levels of South African
supply chains. This dissertation develops the composite supply chain efficiency model using variables
specifically identified as problem areas experienced by South African supply chains. The composite
supply chain efficiency model evaluates the overall efficiency of a supply chain based on three criteria,
namely, reliability efficiency, cost efficiency and speed efficiency. It identifies bottlenecks along the
supply chain and in so doing identifies key focus areas for firms if they want to improve their overall
efficiency and become more competitive.
3 / AFRIKAANSE OPSOMMING: In ’n poging om wˆereldwyd te kompeteer, moet Suid-Afrikaanse voorsieningskettings ’n mededingende
voordeel behaal en handhaaf. Een manier om dit te bereik is om te verseker dat Suid-Afrikaanse voorsieningskettings
so doeltreffend as moontlik funksioneer. Gevolglik moet stappe gedoen word om die
doeltreffendheidsvlakke van die Suid-Afrikaanse voorsieningskettings te evalueer. Hierdie proefskrif het
die saamgestelde voorsieningsketting doeltreffendheidsmodel ontwikkel wat veranderlikes gebruik wat
spesifiek ge¨ıdentifiseer is as probleemgebiede in Suid-Afrikaanse voorsieningskettings. Die saamgestelde
voorsieningsketting doeltreffendheidsmodel evalueer die algehele doeltreffendheid van ’n voorsieningsketting
gebaseer op drie kriteria, naamlik, betroubaarheidsdoeltreffendheid, koste-doeltreffendheid en
spoed-doeltreffendheid. Dit identifiseer knelpunte in die voorsieningsketting en identifiseer belangrike
fokusareas vir ondernemings wat aangespreek moet word as hul algehele doeltreffendheid wil verbeter
en meer mededingend raak. / jfl2010
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/4002 |
Date | 03 1900 |
Creators | Goedhals-Gerber, Leila Louise |
Contributors | Pienaar, W. J., University of Stellenbosch. Faculty of Economic and Management Sciences. Dept. of Logistics. |
Publisher | Stellenbosch : University of Stellenbosch |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | English |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | 259 p. |
Rights | University of Stellenbosch |
Page generated in 0.0021 seconds