Return to search

Capitalising on South Africa's innovation resource through entrepreneurship in the creative industries

Thesis (MScEng)--Stellenbosch University, 2012. / ENGLISH ABSTRACT: Capitalising on South Africa’s innovation resource through entrepreneurship
in the creative industries.

In light of the current global challenges as well as local needs and opportunities, there is a
need for improved utilisation of South Africa’s innovation resource. Due to designers possessing
creativity and the ability to innovate, it is proposed that an increase in the quality and quantity
of entrepreneurship activity in the creative sectors will have notable impacts on the sustainability,
competitiveness and value of South Africa’s economic activity.
It is argued that designers and creative individuals inherently possess a number of entrepreneurial
traits and that design education promotes the development of many entrepreneurial
behaviours. Thus, it is necessary to offset and maximise these skills with the requisite businessrelated
cognitions, attributes and abilities.
For this reason, this study looks at the contextual characteristics and needs of small businesses
operating in South African design sectors. The objective is to provide relevant and practical suggestions
for improving ‘effective’ entrepreneurial activity in the design industries.
The current state of entrepreneurship education in a representative sample of South African
entrepreneurship courses is analysed. The outcome of this process is used as a base-line in consulting
a number of experts in the South African small- and medium-sized enterprise (SME)
sector, in order to ascertain the context-specific ‘success factors’ for small businesses in South
Africa. Empirical data is then gathered regarding the current state of entrepreneurship and
small business content in design education in South Africa. The results of all these processes are
analysed in conjunction with the empirical results regarding the individually perceived abilities
and attitudes of designers currently operating small businesses in South Africa.
The outcome of this analysis is a framework describing the important elements (and relationships
between elements) necessary in the development of effective entrepreneurial ability. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Benutting van Suid-Afrika se innovasie hulpbron deur middel van
entrepreneurskap in die kreatiewe bedrywe.

In lig van die huidige wêreldwye uitdagings, insluitend die plaaslike behoeftes en geleenthede,
is daar ‘n noodsaaklikheid vir die beter benutting van Suid-Afrika se innovasie-hulpbron. As
gevolg van die feit dat ontwerpers oor kreatiwiteit en die vermoë om te innoveer beskik, word
daar voorgestel dat ‘n verhoging in die gehalte en hoeveelheid entrepreneuriese aktiwiteite in
die kreatiewe sektore ‘n beduidende impak op die volhoubaarheid, mededingendheid en waarde
toevoeging van Suid-Afrika se ekonomiese aktiwiteite sal hê.
Daar word geredeneer dat ontwerpers en kreatiewe individue oor ‘n bepaalde aantal intrinsieke
entrepreneuriese eienskappe beskik en verder dat ‘n aantal entrepreneuriese gedragspatrone
deur ontwerp onderwys ontwikkel en bevorder kan word. Dit is daarom nodig om hierdie vaardighede
met die vereiste sake beginsels, eienskappe en vermoëns te versterk en optimeer.
Om hierdie rede ondersoek hierdie studie die kontekstuele eienskappe en behoeftes van klein
sake-ondernemings in die Suid-Afrikaanse ontwerp sektore. Die doel is om toepaslike en praktiese
voorstelle vir die verbetering van ‘effektiewe’ entrepreneuriese aktiwiteite in die ontwerp
nywerhede te voorsien.
Die huidige stand van entrepreneurskap-onderwys is bepaal deur ‘n verteenwoordigende steekproef
van die Suid-Afrikaanse entrepreneurskap kursusse te ontleed. Die uitkoms van hierdie
proses word gebruik as ‘n basis-lyn in die raadpleging van ‘n aantal deskundiges in die Suid-
Afrikaanse klein sake-sektor, ten einde die konteks-spesifieke ‘sukses faktore’ vir klein ondernemings
in Suid-Afrika vas te stel. Empiriese data word dan versamel met betrekking tot die
huidige stand van die entrepreneurskap en kleinsake inhoud wat in die ontwerp onderwys van
Suid-Afrika vervat word. Die resultate van al hierdie prosesse is ontleed tesame met die empiriese
resultate wat verkry is ten opsigte van die vermoëns en houdings wat gekoppel word aan
ontwerpers wat tans werksaam is in die klein ondernemings in Suid-Afrika.
Die uitkoms van hierdie analise poog om ‘n raamwerk daar te stel vir die beskrywing van die
belangrikste elemente (en verhoudings tussen elemente) wat benodig word in die ontwikkeling
van effektiewe entrepreneuriese vermoëns.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/20244
Date03 1900
CreatorsRiley, Kim
ContributorsVon Leipzig, K. H., Schutte, C. S. L., Stellenbosch University. Faculty of Engineering. Dept. of Industrial Engineering.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format239 p. : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0024 seconds