Return to search

Electrical energy efficiency awareness by poor communities in South Africa and its impact on their energy needs

Thesis (MBA (Business Management))--University of Stellenbosch, 2008. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die Suid-Afrikaanse Heropbouings Program (HOP) asook die Groei Indiensnemings- en
Herverdelingsprogram(GEAR) het ‘n geweldige hoë standaard gestel vir die verskaffing van basiese dienste soos behuising en elektrifisëring vir almal. Die meer effektiewe gebruik van elektriese energie het die sosiale en politieke potensiaal om by te dra tot die sukses van GEAR ten opsigte van die geteikende lae inkomste gemeenskappe waar daar nie tans voldoende elektriese energie beskikbaar is nie. Hierdie studie dek ook die inisiatiewe ten opsigte van effektiewe elektriese energie waaroor die Suid-Afrikaanse regering in vennootskap met Eskom tans navorsing doen om te bepaal of daar enige ekonomiese waarde is, en/of die lae inkomste gemeenskappe deur die sogenoemde inisiatiewe bevoordeel kan word. Die studie sluit ook navorsing in om die bewustheid van die lae inkomste gemeenskappe ten opsigte van effektiewe elektriese energie te bepaal. Die studie kyk verder na verskeie ander voltooide studies ten opsigte van effektiewe energie in lae inkomste gemeenskappe. Alhoewel verskeie ander effektiewe energie programme wel hoë ekonomiese en omgewings voordele uit 'n sosiale oogpunt inhou, is dieselfde programme glad nie aantreklik vir die verbruikers nie. Vir hierdie feit is die regering se bemiddeling wel
belangrik. Die uitslag van die studie ondersoek ook die verskillende beleidsopsies (nie
in diepte nie) om die struikelblokke van effektiewe energie te oorkom, asook moontlike
oplossings vir die regering om die verskille tussen wat goed is vir die gemeenskap, en wat goed is vir die elektriese industrie te oorbrug. Die studie toets ook die bewustheid van effektiewe energie onder die lae inkomste gemeenskappe en hul huidige deelname aan effektiewe energie programme. / ENGLISH ABSTRACT: South Africa’s Reconstruction and Development Programme (RDP) as well as Growth
Employment and Redistribution (GEAR) set ambitious goals for providing basic services to all, including housing and electrification. More efficient use of electrical energy has the potential to socially and politically support the goals of GEAR, particularly when it is targeted at low-income communities lacking adequate energy services. This study looks at electrical energy efficiency initiatives that the South African government has under taken on its own as well as in partnership with Eskom and to check if there is any economic value that the poor communities may benefit from these initiatives. The study
will also check the awareness of poor communities of electrical energy efficiency. Various studies in the subject of energy efficiency in relation to the poor communities that have been done in the past will also be looked at in this study. While many energy efficiency programmes may have significant economic and
environmental benefits from a social perspective, they may not be as attractive to utilities and consumers. That is why government intervention is important. As a result this study also examine (not in great depth) the policy options for overcoming the
significant barriers to energy efficiency, and ways government can bridge the gap between what is good for society and what is good for the electricity industry. This study extends further on checking the awareness of energy efficiency by the poor communities and their current participation in the energy efficiency programmes.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/817
Date03 1900
CreatorsMthiyane, Frederick Sandile
ContributorsVolschenk, J., University of Stellenbosch. Faculty of Economic and Management Sciences. Graduate School of Business.
PublisherStellenbosch : University of Stellenbosch
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageEnglish
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
RightsUniversity of Stellenbosch

Page generated in 0.3053 seconds