Return to search

The development of an optimal earthmoving machine replacement interval model in an open-cast mining environment

Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2001. / ENGLISH ABSTRACT: The replacement of earthmoving machines forms a significant portion of the annual
capital expenditure on South African mines. The decision on the timing of the
replacement varies substantially between different operations, but frequently it is not
based on any scientific study or analysis. The reason for this is that most textbooks
propose complex calculations for the determination of an optimal replacement point, and
subsequently the mathematical effort serves as a deterrent to those who are tasked with
replacement evaluation.
This study proposed a simple graphic method which is suitable for everyday use, and
which can quickly be adapted when conditions change. The model furthermore makes
provision for the analysis of the replacement of both the current machines (the so-called
defenders) as well as an evaluation of potential replacement machines (the so-called
challengers).
In addition, the model also makes provision for the incorporation of non-cash factors,
such as productivity and reliability. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die jaarlikse vervanging van grondversuiwing masjienerie maak 'n groot deel uit van die
kapitaalplan van die meeste Suid-Afrikaanse myne. Die metode van besluitneming oor
die presiese tydsberekening van die vervanging verskil ook tussen die verskillende
organisasies, maar dit is selde gebaseer op 'n wetenskaplike analiese. Die rede hiervoor is
dat die meeste handboeke komplekse wiskunde modelle voorstel vir die berekening van
'n optimate masjien vervangingspunt. The kompleksiteit gee daartoe aan dat baie nie
kans sien om dit te probeer doen nie, en gevolging wegskram van enige analise.
Hierdie studie projek stel 'n eenvoudige grafiese model voor vir allerdaagse gebruik, wat
ook vinning gewysig kan word as toestande verander. The model maak ook voorsiening
vir die analise van beide die huidige masjien (die sogenaamde verdediger) se optimale
vervangingspunt, sowel as die evaluasie van potentiele nuwe masjiene (die sogenaamde
aanvallers.)
Die model maak verder ook voorsiening vir faktore wat nie normaalweg in geldwaarde
beskryf word nie soos byvoorbeeld produktiwiteit en betroubaarheid.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/52511
Date12 1900
CreatorsBurger, Dirk Adriaan
ContributorsDu P Smith, J., Stellenbosch University. Faculty of Economic & Management Sciences. Graduate School of Business.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format86 p. : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0023 seconds