Summaries in Afrikaans and English / In hierdie proefskrif word die verband wat daar tussen
politiek en onderwys bestaan vanuit 'n histories-pedagogiese
oogpunt belig sodat daar tot grondige gevolgtrekkings gekom
kan word ten opsigte van die onderwysbedeling in Suid-Afrika.
Daar word aangedui dat politiek en onderwys vanaf die
vroegste tye 'n vervlegting toon. Onderwys en politiek is
mede-afhanklik van mekaar en het ook sekere verwagtings van
mekaar. Onderwys en politiek is menslike skeppinge en as
sodanig moet dit mekaar beYnvloed.
In Suid-Afrika bet die onderwys vir n geruime tyd 'n krisis
beleef. Sekere bevolkingsgroepe was nie tevrede met die
onderwys wat bulle ontvang bet nie, terwyl ~n ander groep die
onderwys doelbewus gemanipuleer bet tot voordeel van homself.
Die gevolg hiervan was dat die onderwys in Suid-Afrika
ernstig verpolitiseerd geraak bet en sodoende die onderwys
nadelig beYnvloed bet.
Om die Heropbou- en ontwikkelingsprogram van die suidAfrikaanse
regering te laat slaag, is dit noodsaaklik dat
daar 'n gesonde wisselwerking tussen die politiek en onderwys
moet wees. Alle groepe behoort inspraak in die
onderwysbelange te he en waar moontlik moet die kultuur van
die betrokke groep in die onderwys eerbiedig word. Dit is egter noodsaaklik om te besef dat alle groepe deel vorm van
'n verenigde Suid-Afrika en dat die kinders onderrig moet
word om tot hulle volle potensiaal te ontwikkel en tot
voordeel van die staat. Die staat moet ook toesien dat
onderwys ongehinderd aan al sy burgers verskaf word sonder
dat party politieke belange op die voorgrond tree. / In this study the relationship that exists between education
and politics is highlighted from a historical-pedagogical
point of view, so that conclusions can be made regarding a
future educational system for South Africa.
It has been shown that politics and education are closely
linked. Education and politics are dependant on one another
and have certain expectations of one another. Education and
politics are created by man and as such must influence each
other.
Education in South Africa has for some time been in a crisis.
Some population groups were not satisfied with the education
they received, while another group manipulated education to
its own advantage. The consequence of this was that education
in South Africa became politicised. This has had a negative
effect on education.
For the Redevelopment Program to succeed it is necessary that
there is a balance between politics and education in South
Africa. Each population group must have a say in its own
affairs and, where possible, each group's culture must be
respected. It is, however, necessary to realize that all the
population groups are part of a united South Africa and that
all the children must be educated to the best of their abilities and to the advantage of the state. The state,
however, must ensure that education can take place without
hindrance to all its people and that no political party may
use education to its own benefit. / Educational Studies / D.Ed. (History of Education)
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/15650 |
Date | 01 1900 |
Creators | Niit, Henry Edgar |
Contributors | Van Heerden, S.M. (Stephanus Marthinus), 1940- |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | Afrikaans |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | 1 online resource (xx, 323 leaves) |
Page generated in 0.0024 seconds