Return to search

Opvoedermotivering in die Oos-Kaap

Text in Afrikaans / Te midde van ingrypende veranderinge in die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel, word verwag dat
opvoeders hul taak op 'n gemotiveerde wyse moet uitvoer om die jeug voor te berei vir die toekoms.


Hierdie kwalitatiewe navorsing het ten doel die ondersoek na faktore waardeur opvoedermotivering
beinvloed word en die rol van skoolbestuurders (skoolhoofde en hul bestuurspanne) in die motivering
van opvoeders.

Deur 'n omvattende hteratuurstudie is die begrip motivering duideliker belig en is die verskynsel
van motivering ondersoek aan die hand van verskillende moti veringsteoriee.

'n Empiriese ondersoek, deur middel van semi-gestruktureerde onderhoudvoering met opvoeders en
skoolbestuurders in die Oos-Kaap, is uitgevoer om te bepaal watter faktore opvoederrnotivering
beinvloed.


Daar is bevind dat opvoedermotivering deur "n groot verskeidenheid faktore beinvloed word en dat
skoolbestuurders 'n belangrike rol te speel bet in die motivering van opvoeders. Op grond van die
bevindinge van die empiriese ondersoek is aanbevelings gemaak wat kan lei tot beter
opvoedermotivering. / In the midst of drastic educational change in South Africa, it is expected that
educators must fulfil their duties in a motivated manner and to thoroughly prepare our youth for
the future.


This qualitative research sought to explore the factors contributing to the
motivation of educators and to determine what role school managers (principals and their
management teams) play in the motivation of educators.

By means of an extensive literature search, the term motivation was iluminated and the phenomenon
of motivation was explored through different motivational theories..

An empirical inquiry through semi-structured interviews with educators and school managers were
conducted in the Eastern Cape to determine the factors contributing to the motivation of
educators..


The findings in this research showed that educators are motivated or demotivated by a variety of
factors. It also showed that school managers have an important role to play in the motivation of
educators. / Educational Leadership and Management / M. Ed. (Onderwysbestuur)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/16469
Date11 1900
CreatorsWevers, Nicolaas Ebenhaezar Jacobus
ContributorsSteyn, G. M.
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageEnglish
TypeDissertation
Format1 online resource (x, 231 leaves)

Page generated in 0.0026 seconds