Return to search

Total quality management : middle and top management perceptions of the successful application of a quality management system from a general management, strategic management, quality management and human resources management view

Thesis (MBA (Business Management))--University of Stellenbosch, 2009. / ENGLISH SUMMARY: Total quality management (TQM) can be defined as a systemic approach on a global
level, based on process management of continuous quality improvement by all human
resources within the business or company environment, with the specific intent to satisfy
the implicit expectations of all stakeholders in the specific business environment.
Various factors play a role in the active drive towards a quality-driven learning
environment. These factors include increasingly changing market forces, changes in
customer requirements and the very way in which quality is perceived by the employees
within a company.
The above statement raises some important questions, such as
• What is the quantifiable value of quality, and
• Why is it very easily ignored by various companies?
The reason for such questions is the significant shift needed in the thought patterns of
management, difficulty in abandoning misconceptions about TQM and difficulty in
learning from own mistakes and those of others.
It seems that the biggest barrier to the implementation of a total quality system is the
misconception that quality will immediately be perfect and is a quick solution which is
self-sustaining. TQM is, in fact, not a model that is built in concrete, but a journey
consisting of sequential steps. As with any staircase, it can only be sustainable if it is
solidly founded on factors such as managerial commitment, drive, fairness, motivation
and mobilisation of human resources. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Totale gehaltebestuur word gedefinieer as ‘n sistemiese metode op ‘n globale vlak, gebaseer op die bestuur van deurlopende gehalteverbetering deur al die menslike
hulpbronne binne 'n onderneming, dit wil sê die sake- of maatskappy-omgewing, met
die spesifieke oogmerk om aan die implisiete verwagtinge van die aandeelhouers in die
onderneming (besigheidsomgewing) te voldoen.
Daar is verskeie faktore wat 'n rol speel in die aktiewe strewe na ‘n kwaliteitsgedrewe
leeromgewing. Hierdie faktore behels onder meer die voortdurend veranderende
markkragte, veranderinge in die verwagtings van kliënte, en die kwaliteitsbeskouing van
die werkers binne ‘n maatskappy.
Bogenoemde ontlok belangrike vrae, soos
• Hoe word die meetbare waarde van kwaliteit bepaal, en
• waarom word dit so maklik deur ondernemings geïgnoreer?
Hierdie soort bevraagtekening is 'n aanduiding dat daar ‘n merkbare en betekenisvolle
gedagteskuif by bestuur nodig is ten opsigte van hul beskouing van gehalte, dat
wanbegrippe oor totale gehaltebestuur verander moet word, en dat probleme in verband
met die leer van lesse uit eie foute en dié van ander oorbrug sal moet word.
Die grootste probleem ten opsigte van die ontwikkeling van ‘n totale
gehaltebestuurstelsel, is die wanpersepsie dat gehalte meteens foutloos sal wees, dat
dit ‘n vinnige oplossing is en dat dit selfonderhoudend sal wees. Totale gehaltebestuur
is nie ‘n model wat, by wyse van spreke, in beton gegiet is nie, maar ‘n proses met
opeenvolgende stappe. Soos met enige stel "trappe", kan dit net volhoubaar wees as dit
‘n sterk fundering het, wat gerugsteun word deur bestuursbetrokkenheid en -
deursettingsvermoë, dryfkrag, regverdigheid, motivering en die mobilisasie van die
werksmag.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/836
Date03 1900
CreatorsFourie, Andries J.
ContributorsBrown, C. J., University of Stellenbosch. Faculty of Economic and Management Sciences. Graduate School of Business.
PublisherStellenbosch : University of Stellenbosch
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageEnglish
Detected LanguageEnglish
TypeThesis
RightsUniversity of Stellenbosch

Page generated in 0.002 seconds