Return to search

Emosionele intelligensie in sielkundige opvoedkundige perspektief / Emotional intelligence in psychological educational perspective

Summaries in Afrikaans and English / Emosionele intelligemsie is nag nie bevredigend binne die Sielkundige Opvoedkunde
beskryf nie. Die begrip emosionele intelligensie .is deur sosiale wetenskaplikes aanvaar
en word as een van die intelligensies van menswees beskou. Emosionele intelligensie
word beskou as die vermoe om
• eie emosies te herken, te verstaan en op aanvaarbare wyse uit te leef,
• ander se emosies te herken en te verstaan en
• die vermoe om die self te motiveer.
Die doel van die ondersoek was om emosionele intelligensie (EK) binne Sielkundige
Opvoedkundige terme te beskryf en adolessente wat emosionele probleme beleef s.e
EK-profiele te ontleed. 'n Bestaande EK-instrument, di.e Q-Metricsvraelys, is vir hierdie
ddel aangepas en ge'lmplementeer.
Die slotsom waartoe gekom is, is dat adolessente met emosionele probleme onder
andere depressief, aggressief en emosioneel ongeletterd is. Die opvoedkundige
sielkundige kan die EK-instrument as diagnoseringsmiddel aanwend en terapiebeplanning
hiervolgens doen. / Emotional intelligence has not been described in satisfactory Psychological
Educational terms. The concept emotional intelligence is accepted by social scientists
and is regarded as one of the intelligences of being human. Emotional intelligence can
be described as the ability to
• recognise and understand one's own emotions and to express it in an
acceptable way,
• to recognise and understand others' emotions and
• being able to motivate the self.
The aim of this study was to describe emotional intelligence in Psychological
Educational terms and to analyse the EQ profiles of adolescents who experience
emotional problems. An existing EQ instrument, the Q-Metrics Questionnaire, has been
adapted and implemented for this purpose.
The final conclusion is that adolescents who experience emotional problems, are
amongst other things depressed, aggressive and emotionally illiterate. The educational
psychologist can use the EQ instrument as a diagnostication instrument and can plan
therapy sessions according to these results. / Educational Studies / M.Ed. (with specialisation in Guidance and Counselling)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/16137
Date06 1900
CreatorsStrydom, I. (Irene)
ContributorsLessing, A. C. (Anna Christina), 1947-
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageEnglish
TypeDissertation
Format1 online resource (xii, 158 leaves) : illustrations

Page generated in 0.0023 seconds