Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2003. / ENGLISH ABSTRACT: The purpose of this research is firstly to theoretically describe the concept of talent
management and determine the role thereof in the recruitment and retention of a high
performance workforce. Secondly the experience of organisations and Recruitment
Practitioners in the Cape Peninsula towards talent management is described through
the utilisation of phenomenological research principles. The theoretical concepts
determined are compared to the actual status quo that presently exists in the
marketplace to determine the gaps that resides.
The literature investigation concentrated on the central aspects pertaining to this
study namely a clear definition of talent management principals, recruitment trends
that currently influences the world of work. talent retention practises and the
development of an integrated talent management system.
The phenomenological investigation was conducted through interviews with selected
Human Resource professionals and Recruitment Practitioners in the Cape Peninsula.
Carefully constructed open-ended questionnaires were utilised in the interviews.
Four themes emerged from the investigation centring on the general principles of
talent management, the understanding versus application of talent management,
organisational recruitment, retentions practises and the role of the Recruitment
Practitioner.
From the study it is clear that talent management principles are still not entrenched in
organisation especially regarding the retention of their workforce as well as the
establishment of an integrated approach towards talent management. An emerging
realisation of the importance of talent management existed among the respondents
interviewed, however true application is still within a development phase. The role of
Recruitment Practitioners and their relationship towards organisations in the
recruitment and selection of talent is also scrutinised. It becomes evident that
Recruitment Practitioners operate within a highly competitive and volatile market
necessitating certain survival techniques that is in contrast to the principals pertaining
to proper talent management practises. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel van hierdie navorsing is om eerstens die aspekte random talent bestuur
teoreties te beskryf en sodoende die rol daarvan in terme van die werwing en behoud
van 'n uitstaande arbeidsmag te bepaal. Die tweede aspek van die studie wentel
rondom 'n fenomenologiese ondersoek wat die ervaring van organisasies en
werwings agente in die Kaapse Skiereiland in terme van talent bestuur beskryf. Die
teoretiese beginsels wat bepaal is word dan vergelyk met die werklike stand van
sake en die gapings word ge"identifiseer.
Die literatuurondersoek fokus op die sentrale aspekte van die studie naamlik 'n
duidelike definisie van talent bestuur, werwings tendense wat huidig in die mark
voorkom, talent behoud in organisasies en die ontwikkeling van 'n geintegreerde
talent bestuur sisteem.
In die fenomenologiese ondersoek is gebruik gemaak van onderhoude met gekose
personeel beamptes as ook werwings agente in die Kaapse Skiereiland. Spesiaal
ontwikkelde vraelyste is gebruik vir die onderhoude.
Uit die ondersoek ontvou vier temas wat sentreer om, 'n vergelyking van die begrip
en die werklike toepassing van talent bestuur, werwings beginsels in organisasies,
talent behoud praktyke en die rol van werwings agente.
Dit blyk duidelik dat talent bestuur praktyke nog steeds nie geintegreer is in
organisasies nie spesifiek in terme van talent behoud en die ontwikkeling van 'n
geintegreerde talent bestuur benadering. Respondente het wel die belangrikheid van
talent bestuur besef, maar die toepassing hiervan is steeds in 'n ontwikkelings fase.
Die studie het ook 'n noukeurige ondersoek gedoen in terme van die rol wat
werwings agente speel in terme van die werwing van hoƫ kwaliteit werknemers in
organisasies. Dit blyk duidelik dat werwings agente onder baie wispelturige
toestande in 'n hoogs kompeterende mark werk. Dit het sekere faktore tot gevolg wat
kontrasteer met die praktyke van talent bestuur.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/53682 |
Date | 12 1900 |
Creators | Joubert, Carolien |
Contributors | Denton, M., Stellenbosch University. Faculty of Economic and Management Sciences. Graduate School of Business. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | 156 p. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0649 seconds