Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2001. / ENGLISH ABSTRACT: This study looks at practical guidelines on how to make human capital the
differentiating factor. It is the first phase of a process of further study, commentary
and implementation. Students at the University of Stellenbosch Business School
completed one assignment of their choice from one of eight key areas. These related
to the following concepts: people management strategies delivering tangible results;
entrenching a workplace culture that delivers optimum performance; high
performance workplace practices; growth through competency-based skills training;
team-based leadership; strategy processes for changing workplaces into major
competitive advantages; transforming knowledge into power and enabling
organisations to implement change. The approach followed in this study was to
identify two or three well-researched (with regard to existing and international best
practices) assignments in each of the eight areas and in this way conduct an
assessment of what organisations are currently doing to make human capital the
differentiating factor. It was clear that more world-class organisations recognize the
bottomline value of a skilled and dedicated workforce. However, investing in human
capital is not that easy. It requires many choices like, amongst others: What are the
appropriate reward strategies for an organisation? Which benefits are competitive, cost-effective and valued? How do organisations deal with a globally mobile
workforce? Valued lessons learnt and recommendations were identified, for future
students and organisations, with regard to the second round of validating the
information gathered in this research project. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie ondersoek praktiese riglyne oor hoe om mense kapitaal die
onderskeidende faktor te maak. Die studie is die eerste fase van 'n proses van
verdere studie, kommentaar en implementering. Studente aan die Universiteit van
Stellenbosch - Bestuurskool het elk 'n werkstuk van eie keuse in een van agt sleutel
areas voltooi. Die onderwerpe het met die volgende verband gehou: mense
bestuursstrategië wat tasbare resultate oplewer; vestiging van 'n werksplek kultuur
wat optimum prestasie bewerkstellig; hoë-prestasie werksplek praktyke; groei deur
vermoëndheids gebaseerde vaardigheids opleiding; span gebaseerde leierskap,
strategiese prosesse om die werksplek in 'n grootskaalse kompeterende voorsprong
te verander; die transformasie van kennis na mag en die instaatstelling van
organisasies om verandering te implementeer. Die uitgangspunt van hierdie studie is
gerig op die identifisering van twee of drie goed nagevorsde werkstukke(met
verwysing na bestaande en internasionale beste praktyke) in elk van die agt areas en
op hierdie wyse te bepaal wat organisasies doen om mense kapitaal die
onderskeidende faktor te maak. Dit. het duidelik geword dat die meer wêreld-klas
organisasies die grondwaarde van 'n vaardige en toegewyde werksmag erken.
BeIegging in mense kapitaal is egter nie so eenvoudig nie. Dit vereis ondermeer
keuses oor: Wat is die mees gepaste vergoedingsstrategie vir 'n organisasie? Watter
voordele is kompeterend, koste-effektief en gewaardeerd? Hoe handel organisasies
met 'n globaal mobiels werksmag? Waardevolle lesse en aanbevelings, vir die
tweede fase van geldigheidsverklaring van die inligting versamel in hierdie
navorsingsprojek, is vir toekomstige studente en organisasie identifiseer.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/49701 |
Date | 03 1900 |
Creators | Buys, Angela Florina |
Contributors | Denton, M., Stellenbosch University. Faculty of Economic & Management Sciences. Graduate School of Business. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | 88 p. : ill. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0018 seconds