Return to search

Quality assurance and learnerships : the evaluation of a quality assurance instrument for learnerships in the Serviceseta

Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2006. / ENGLISH ABSTRACT: The current skills development legislation was enacted in order to implement
structures and processes to transform skills development in South Africa. Major
changes to the South African training and education sector have taken place as a
result of the implementation of the National Skills development strategy or NSDS
(1998). One of the objectives of the National Skills development strategy is the
implementation of learnerships, a work-based route for learning and gaining
qualifications. The achievement of this objective is based not only on the quantity of
learnerships implemented but also on the quality of the learnership implementation.
This study project begins with a brief survey of learnerships and their context in
vocational education and training in South Africa. A further review is conducted
which explores the concept of quality, quality dimensions and quality indicators, in
vocational education and training (VET) in South Africa and internationally. The aim
is to identify quality dimensions and relevant quality indicators for the quality
assurance of learnership implementation. One of the main challenges facing the
SETAS is delivering not only the quantity but the quality of learnerships as set by the
NSDS objective. The Serviceseta is a typical example of a SETA faced with the task
of developing a quality assurance instrument to comprehensively assure the quality
of learnership implementation. The Serviceseta Quality Assurance instrument for
learnership implementation is examined by comparing the quality indicators to those
identified in vocational education and training internationally.
The achievement of quality assurance in learnership implementation will contribute to
the achievement of the NSDS which will in turn solve the country's skills problems. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die wetgewing vir vaardigheidsontwikkeling is vasgestel om strukture en prosesse te
implementeer om vaardigheidsontwikkeling in Suid-Afrika te omskep. Groot
veranderinge aan die Suid-Afrikaanse opleidings- en ontwikkelingsektor het
plaasgevind as gevolg van die implementering van die Nasionale
Vaardigheidsontwikkeling-strategie of NVS (1998). Een van die doelwitte van die
Nasionale Vaardigheidsontwikkeling-strategie is die implementering van
leerlingskappe, 'n werk-gebaseerde roete om te leer en om kwalifikasies te verwerf.
Die sukses van hierdie doelwit is nie alleen gebaseer op die hoeveelheid
leerlingskappe wat geimplimenteer word nie maar ook op die kwaliteit van die
leerlingskap-implementering.
Hierdie studieprojek begin met 'n kort oorsig van leerlingskappe en hul verband in
beroepsopvoeding en opleiding in Suid-Afrika. 'n Verdere oorsig is uitgevoer wat die
konsep van kwaliteit, kwaliteit dimensies en kwaliteit aanwysers in beroepsopvoeding
en opleiding in Suid-Afrika en internasionaal ondersoek. Die doel is om kwaliteit
dimensies en toepaslike kwaliteit aanwysers vir die kwaliteitsversekering van
leerlingskap-implementering te identifiseer. Een van die hoof uitdagings van die
SETAS is om nie net die hoeveelheid maar ook die kwaliteit van leerlingskappe soos
deur die NVS doelwit bepaal, te lewer. Die Diens-seta is 'n tipiese voorbeeld van 'n
SETA wat die taak in die gesig staar om 'n kwaliteit- versekeringsinstrument te
ontwikkel ten einde die kwaliteit van leierskapimplementering omvattend te verseker.
Die Diens-seta Kwaliteit-versekeringsinstrument vir die implementering van leierskap
word ondersoek deur die kwaliteit aanwysers te vergelyk met dit wat internasionaal in
beroepsopvoeding en opleiding geidentifiseer word.

Die bereiking van kwaliteitsversekering in die implementering van leerlingskappe sal
bydra tot die bereiking van die NVS wat op sy beurt die land se
vaardigheidsprobleme sal oplos.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/50634
Date03 1900
CreatorsFarrell, Bridget
ContributorsGreybe, Liano, Stellenbosch University. Faculty of Economic and Management Sciences. Graduate School of Business.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageEnglish
TypeThesis
Format119 p. : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0021 seconds