Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2000. / ENGLISH ABSTRACT: Nampak is the industry leader in the paper and packaging industry. There are
over 20 divisions which fall under the Nampak banner, supplying a diverse range
of primarily packaging material, from plastic carrier bags to glass bottles. A few
years ago top management realised the need to move the Nampak group into
the realm of world class. This paradigm shift required a substantial education
and training initiative, and so the Nampak "Colleges" were created to support and
underpin the World Class Manufacturing & Services ethic that each and every
division would adhere to.
All Nampak training interventions or processes are based on experiential
learning. Candidates are introduced to concepts and theory, given opportunities
to analyse case studies, conduct plant-level audits and give feedback to the
general managers of the plants. In addition each delegate is given a project to
be completed in the work place.
The aim of this research is to assess the effectiveness of the Nampak WCM&S
College 5 using an evaluation framework. The literature was reviewed in order
to:
• develop an evaluation framework;
• establish an evaluation process;
• facilitate the construction of a relevant test format. The test instrument was designed based on the principles of test construction
and Kirkpatrick's model for evaluation. Data was collected for pre and post-tests
for phase 2 and phase 3, analysed using descriptive statistics and reported on at
the beginning at each phase as well as at the Trade Show.
The evaluation results proved to be very positive and the evaluation process was
incorporated into the design of all future College interventions. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Nampak is die nywerheidsleier in die papier en verpakkingsbedryf. Daar is meer
as 20 afdelings wat deel van Nampak uitmaak wat 'n diverse omvang van
hoofsaaklik verpakkingsmateriaal verskaf, insluitend plastiek draagsakke en glas
bottels. 'n Paar jaar terug het hoofbestuur besef dat Nampak tot wêreldklas
status moet aandryf. Hierdie paradigma verandering het 'n aansienlike
opvoedings- en opleidings-fokus benodig en die Nampak "Colleges" is geskep
om die "WCM&S" etiek te ondersteun wat elke afdeling by sou bly.
Alle Nampak opleiding tussenkomstes of prosesse word gebasseer op
experiential geleerdheid. Kandidate word aan konsepte en teorieë voorgestel
word geleenthede gegee om gevalstudies te analiseer, fabriek oudite te doen en
terugverslag te gee aan die algemene bestuurders van die fabrieke. Elke
afgevaardigde word ook 'n projek gegee om by die werk te voltooi.
Die doel van hierdie navorsing is om die doeltreffendheid van die Nampak
WCM&S College 5 te evalueer deur middel van 'n evalueeringsraamwerk. Die
leesstof was hersien om
'n evalueerings raamwerk te ontwikkel;
'n evalueerings proses te vestig;
die konstruksie van 'n toepassende toetsformaat aan te help.
Die toets-instrument was ontwerp gebaseer op die beginsels van toets
konstruksie en die Kirkpatrick model vir evalueering. Data is bymekaar gemaak vir voor- en na-toetse vir fases 2 en 3, geanaliseer deur middel van beskrywende
statistieke en daar is verslag daarop gedoen by die begin van elke fase asook by
die Handeisskou.
Die evalueering resultate was baie positief en die evalueerings proses is
saamgebring by die ontwerp van alle toekomende College tussenkomstes.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/51599 |
Date | 03 1900 |
Creators | Lyon-Mabbett, Sharon |
Contributors | Human, L., Stellenbosch University. Faculty of Economic & Management Sciences. Graduate School of Business . |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | 80 p. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0036 seconds