Assignment (MPhil)--University of Stellenbosch, 2006. / ENGLISH ABSTRACT: Although there are serious hurdles to overcome before green, energy-efficient homes
become common; the technological and market-based foundations are already in place
to support a shift in standard practice. Many organizations, from the federal
government to local non-profits, are driving the transition to more efficient
homebuilding practices through research, market-based competition, and tax
incentives. However, many builders are resisting the transition, due to the fragmented
nature of the building industry and a perceived lack of consumer demand. Because of
the nature of the US economy, until American consumers understand green homes
and demand builders to build them, green homebuilding will not reach its full
potential. If building practices are left unchanged, inefficient homes will continue to
cause dire consequences to the world because of their contribution to global climate
change. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hoewel daar ernstige struikelblokke bestaan, wat oorkom moet word alvorens groen,
energie-doelmatige wonings algemeen raak, is die tegnologiese en markgerigte
grondslae reeds gelê om ’n verskuiwing in standaard-praktyk te onderskraag. Verskeie
instansies – van die federale regering tot nie-winsgewende organisasies – verleen
stukrag deur middel van navorsing, markgerigte mededinging en belastingaansporings
aan die oorgang na meer doelmatige gebruike rondom praktyke ten
opsigte van die konstruksie van huise. Weens die gefragmenteerde aard van die
boubedryf en die waarneembare gebrek aan verbruikersaanvraag staan talle bouers
egter die vermelde oorgang teen. Weens die aard van die VSA se ekonomie en totdat
Amerikaanse verbruikers groen tuistes kan verkoop en by bouers aandring om hulle
op te rig, sal groen woningkonstruksie nie sy volle potensiaal bereik nie. Indien
boupraktyke onveranderd gelaat word, sal ondoelmatige wonings as gevolg van hulle
bydrae tot globale klimaatsverandering steeds aaklige gevolge vir die wêreld tot
gevolg hê.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/21616 |
Date | 12 1900 |
Creators | Foss, A.D. |
Contributors | Salas, Glen, Van Breda, John, Stellenbosch University. Faculty of Economic and Management Sciences. Dept. of Public Management and Plannning. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | v, 32 leaves : ill. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.002 seconds