Return to search

Oil, power, and global hegemony

Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2015. / ENGLISH ABSTRACT: This study explores the impact of primary energy on the measurement of state power and
hegemony. Through an examination of British and American hegemonies, the role of coal,
oil and petroleum on the hegemonic cycle is assessed, and the argument is presented for
the inclusion of energy as a primary element underpinning the state power base.
Utilising the Hegemonic Stability Theory approach to the study of global hegemony, a
framework for the assessment of the role of energy on international hegemony is
constructed. The Hegemonic Stability Theory approach employed in this study is augmented
through the incorporation of several complimentary theoretical approaches, in order to
improve the theory’s applicability to multiple cases.
Through an examination of the economic, financial, and military/naval ‘pillars’ of the
respective hegemonic powers, the study determines that energy has had a marked impact
on both British and American hegemonies. Technological developments, notably the steam
engine, and the subsequent conversion of the Royal Navy, the cornerstone of British
hegemony, from sail to steam, made coal vital to the British Empire. In contrast, the use of
oil and petroleum during the United States hegemonic reign indicate that access to oil and
petroleum not only benefitted the United States material power base, but has become vital
to sustaining American hegemony.
This study makes a plausible case for the inclusion of energy as a factor in the assessment of
state power, and draws attention to the importance of ensuring energy security and
maintaining technological leads. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie verhandeling ondersoek die impak wat grond-energie het as maatstaf op staatsmag
en hegemonie. Na afleiding van ‘n gevalle studie van beide Britse en Amerikaanse
hegemonies - die rol wat steenkool, olie en petroleum speel op die hegemoniese siklus –
stel hierdie navorsingstuk voor dat grond-energie ingesluit moet word as ‘n kriterium van hoe
staatsmag gemeet word.
Hierdie tesis wend Hegemoniese Stabiliteitsteorie aan om internasionale hegemonie te
ondersoek. ‘n Raamwerk om die belang van energie te meet in internasionale hegemonie
word opgestel. Die Hegemoniese Stabiliteitsteorie aanslag word aangepas deur verskeie
komplimentêre teoretiese benaderings te inkorporeer en sodoende die teorie meer toepaslik
te maak op verskeie gevallestudies.
Deur die ekonomiese, finansiële en militêle/vloot ‘pilare’ van die onderskeie hegemoniese
magte te ondersoek, bevind hierdie verhandeling dat energie ‘n bepalende invloed gehad
het op beide Britse en Amerikaanse hegemonies. Tegnologiese ontwikkelings, mees
opmerklik die stoomenjin en die gevolglike oorgang van die Koninklike Vloot (die hoeksteun
van Britse hegemonie) van seil- na stoomenjins, was die gevolg dat steenkool van uiterse
belang geword het vir die Britse Ryk. In kontras word aangedui dat die gebruik van en
toegang tot olie en petroleum tydens die hegemoniese bewind van die Verenigde State van
Amerika nie net die materiële magsbasis bevoordeel het nie, maar asook bepalend geword
het om Amerikaanse hegemonie te handhaaf.
Hierdie verhandeling maak die aanneemlike voorstelling dat energie ingesluit moet word as
‘n faktor om staatsmag te meet, en dui die belang daarvan aan om tegnologiese vooruitgang
te onderhou en sodoende energie sekuriteit te verseker.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/97090
Date04 1900
CreatorsMorris, Katherine-Anne
ContributorsLeysens, Anthony, Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Political Science.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageEnglish
TypeThesis
Formatvii, 109 pages
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.007 seconds