Return to search

Organisasie-innovasie vir omgewingsbestuur

Thesis (MA)--University of Stellenbosch, 2002. / ENGLISH ABSTRACT: The complexity of environmental problems and the demands that these make on
organisations to create integrated management outcomes in a participative way in a
multilevel context with many role-players, have highlighted the search for new innovative
organisational forms. Organisations have specific structural characteristics with regard to
complexity, formalisation and (de)centralisation, that correspond with their core activities
and their external circumstances. The traditional bureaucracy, as an organisational
structure, is a rigid and hierarchical system that is based on formal rules, complex
management systems and centralised decision-making. The spread of postmodernism
highlighted the restrictions of bureaucracies and started a process, throughout the world,
that is transforming organisations into flatter, less formal structures.
The focus of this study was to determine to which extent organisations in the field of
sustainable development adapt to new realities and experiment with innovative
organisational forms. Greenpeace, as an international environmental organisation, a
Representative Forum, as an Agenda 21 type institutional mechanism for interest groups
in the integrated development planning processes at local government level, and Water
Catchment Management Agencies, as organisational institutional form for the integrated
management of all aspects with regard to water resources, were analysed as case
studies.
The case studies confirm the increase in and application of multilevel network type
organisational forms in the field of natural resources management. It highlights a
common vision, processes that work towards reaching consensus and the forming of
partnerships. The rise of the network organisation, its advantages and potential
problems, are finally discussed with a view to the future. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die kompleksiteit van omgewingprobleme en die vereistes wat dit stel aan organisasies
om op 'n deelnemende wyse in 'n multivlak en multi-rolspeler konteks geĀ·'ntegreerde
bestuursuitkomste te bewerkstellig, het die fokus op die soeke na nuwe innoverende
organisasievorme laat val. Organisasies het bepaalde strukturele eienskappe in terme
van kompleksiteit, formalisasie en (de)sentralisasie wat grootliks aanpas by hulle
kernbedrywighede en die eksterne omstandighede waarin hulle hulself bevind. Die
tradisionele burokrasie as organisasievorm is 'n rigiede en hierarqiese sisteem wat
geskoei is op sentrale besluitneming, formele reels en komplekse bestuurstelsels. Met
die koms van postmodernisme het die beperkinge van die reuse burokrasiee aan die lig
gekom en is daar, regoor die wereld, 'n proses aan die gang gesit wat talle organisasies
in platter, minder formele en losser strukture verander.
In die studie is ondersoek ingestel tot watter mate organisasies in die veld van
volhoubare omgewingsbestuur by die nuwe realiteite aanpas en met nuwe innoverende
organisasievorme eksperimenteer. Greenpeace, as internasionale
omgewingsorganisasie, 'n Verteenwoordige Forum as Agenda 21-tipe institusionele
meganisme vir belangegroepe in die geYntegreerde ontwikkelingsbeplanningsprosesse
op plaaslike regeringsvlak, en Wateropvanggebied-bestuursagentskappe as
organisatoriese institusionele vorm vir die qemteqreerde bestuur van aile aspekte wat
met waterhulpbronne te make het, is as gevallestudies ontleed.
Die gevallestudies bevestig die toenemde voorkoms en aanwending van multivlak
netwerk-tipe organisasievorme op die gebied van natuurlike hulpbronbestuur wat die
klem laat val op 'n samebindende visie, konsensus-soekende prosesse en
venootskapsvorming. Die opkoms van die netwerkorganisasie met sy voordele sowel as
die potensiele probleme, word ten slotte in 'n toekomsblik beskou.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/52981
Date12 1900
CreatorsWard, Willie (Willem Jacobus)
ContributorsMuller, J. J., Stellenbosch University. Faculty of Economic and Management Sciences. School of Public Management and Planning.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageaf_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format114 leaves : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0019 seconds