Thesis (MComm)--University of Stellenbosch, 2005. / ENGLISH ABSTRACT: The new set of employment equity laws call for South African organisations to justify their
compensations systems. During compensation discrimination litigation, evidence is required to
support arguments put before the court in order to meet the burden of proof. The similarity between
foreign and domestic legal systems, suggests that the operational implications of foreign legislation
will also be relevant to South Africa. This raises the debate as to the nature of fairness in the
compensation context, the debate of comparable worth and the use of multiple regression analysis.
The organisation must present to the court evidence to show that the choice of compensable
constructs, their measurement and application does not discrimination directly or indirectly based on
group membership. Multiple regression analysis, a statistical method to model the compensation
system, is fraught with difficulties and misunderstanding. It is nevertheless the most appropriate
method to investigate compensation fairness. Comparable worth and multiple regression analysis
require assessment in the South African context. The issues, which hindered the successful use of
multiple regression analysis abroad, are reviewed in order to smooth its entry into South African
litigation. A framework is presented based on literature and case law whereby all parties concerned
can produce and evaluate such evidence / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die nuwe Anti-Diskrimineringswetgewing verlang van Suid-Afrikaanse organisasies om
salarisstelsels te regverdig. Gedurende salarisdiskriminasielitigasie word bewys verlang om die
bewyslas oor te dra. Die gelyksoortigheid van buitelandse en binnelandse regstelsels gee te kenne dat
die operatiewe implikasies van buitelandse wetgewing relevant tot Suid-Afrika sal wees. Dit
bevraagteken die aard van billikheid in die kompensasie konteks, die debat van vergelykbare waarde
en die gebruik van veelvoudige regressieontleding. Die betrokke party moet bewys aan die hof toon
om te bevestig dat die keuse van vergoedingskonstruksie, sowel as die meting en toepassing daarvan,
nie onregverdig diskrimineer, ten opsigte van demografiese groepe me. Veelvoudige
regressieontleding 'n statistiese metode wat gebriuk kan word om die salarissisteem voor te stel.
Alhoewel dit vele onduidelikhede bevat, is dit steeds die mees toepaslike metode om salarisbillikheid
te ondersoek. Vergelykbare waarde en meervoudige regressieontleding is in die Suid-Afrikaanse
konteks geƫvalueer. Die aspekte wat die sukses van die gebruik van meervoudige regressieontleding
in ander lande verhinder het, is ondersoek en geƫvalueer om die toekomstige toepassing daarvan in
Suid-Afrika te vergemaklik. 'n Raamwerk gebaseer op literatuur en gevalle studies word voorgestel,
waar al die betrokke partye sodanige bewys kan produseer en evalueer.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/50238 |
Date | 04 1900 |
Creators | Howard, Ryan Michael |
Contributors | Nel, P., Theron, C. C., Stellenbosch University. Faculty of Economic and Management Sciences. Dept. of Industrial Psychology. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | 193 p. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0016 seconds