Return to search

HIV and AIDS in the business sector with reference to Eskom

Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2003 / ENGLISH ABSTRACT: National and international studies on the impact of the HIVand AIDS epidemie,
create a picture of serious negative effects on the South African economy, together
with immense suffering and despair for her people. The untimely death of millions of
people due to a disease is totally unnatural and basically unimaginable and it is
therefore not surprising that people, organisations and government tend to shy away
from the problems.
Businesses drive growth and development, mobilise investment, nurture innovation,
provide employment, develop skills, pay taxes and provide returns to investors.
Outside the political arena businesses is the only group that do have the capacity
and resources to make a major and effective contribution to the fight against the HIV
and AIDS epidemic.
This study provides a theoretical introduction to HIV and AIDS but more importantly it
indicates that the business world has woken up to the threat of the HIV and AIDS
epidemic and are reacting to it.
The study concludes that the battle is not won as yet. There is room for improvement
and major enhancements are required to current strategies and programmes to make
it more effective.
Eskom was selected as the case study to substantiate the abovementioned opinions
and conclusions. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Nasionale en internasionale studies oor die impak van die MIV en VIGS-epidemie dui
op die ernstige negatiewe gevolge vir die Suid-Afrikaanse ekonomie. Dit veroorsaak
ook geweldige lyding en wanhoop onder mense.
Die ontydige dood van miljoene mense weens 'n siekte is heeltemal onnatuurlik en
ondenkbaar. Dit is daarom geen wonder nie dat mense, organisasies en die regering
daarvan wegskram.
Sakeondernemings dryf groei en ontwikkeling, mobiliseer beleggingsmoontlikhede,
moedig vernuwing aan, skep werkgeleenthede, ontwikkel vaardighede, betaal
belasting en verskaf 'n opbrengs aan beleggers. Buite die politieke arena is
sakeondernemings die enigste groep wat die kapasiteit en hulpbronne het om op
grootskaal 'n doeltreffende bydrae te lewer tot die bekamping van die MIV en VIGS epidemie.
Die studie is 'n teoretiese inleiding tot MIV en VIGS. Die belangrikste aspek wat na
vore kom, is dat sakeondernemings wakker geskrik het oor die bedreiging van MIV
en VIGS en dat hulle daarop reageer.
Die studie kom tot die gevolgtrekking dat die geveg nog nie gewen is nie. Daar is
baie ruimte vir verbetering en grootskaalse veranderinge is nodig om die huidige
strategieƫ en programme meer doeltreffend te maak.
Eskom is as gevallestudie gebruik om bogenoemde menings en gevolgtrekkings te
ondersteun.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/53449
Date12 1900
CreatorsHughes, Marion
ContributorsDenton, M., Stellenbosch University. Faculty of Economic & Management Sciences. Graduate School of Business.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageEnglish
TypeThesis
Format104 p.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0117 seconds