Return to search

A comparison between export processing zones and industrial development zones with special reference to Walvis Bay and Coega

Theses (MBA)--Stellenbosch University, 2005. / ENGLISH ABSTRACT: In order to survive in a global economy, developing nations can no longer rely on their
own resources if they wish to prosper, they require outside assistance. Various economic
policies and strategies have been adopted over the years in order to encourage foreign
capital to contribute to the growth of developing nations. One of the most common of
these is the concept of an export promotion zone. This is a dedicated area inside the host
country where the host tries to lure foreign investors - usually by providing a range of
financial and labour concessions.
Namibia instituted an export promotion zone in the mid nineties in Walvis Bay but has
met with limited success, as indeed have many of the other countries which have tried
this approach.
Namibia's immediate neighbour - South Africa - reviewed this and other economic zones
with the intent of adopting a policy better suited to the needs of foreign capital. The result
was the development of an industrial development zone in Coega outside Port Elizabeth.
This study contrasts these two concepts in order to ascertain similarities and differences
both in terms of their respective legislation and in terms of the World Association of
Investment Promotion Agencies ten criteria for a successful investment environment.
The conclusion was that these two policy frameworks are different more in name than in
substance, with one crucial exception: South Africa has effectively waived most of the
tax concessions generally found in this type of area.
It is argued that if the South Africa concept does succeed it will probably be more a
function of the country's relative economic size in Africa rather than because of policy
differences. Beyond that there is little reason to believe that South Africa will meet with
any more success than Namibia barring the acquisition of a major anchor tenant to draw
other affiliate industries. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Ontwikkelende lande het buitelandse bystand nodig om in 'n wêreld ekonomie te bestaan
omdat hulle nie meer op hulle eie reserwe bronne kan staat maak nie. Verskeie strategieë
en ekonomiese beleidstoepassings is in die verlede aangewend om buitelandse beleggings
te lok ten einde by te dra tot die groei van ontwikkelende nasies. 'n Algemene strategie is
die daarstelling van 'n uitvoersone waardeur die land probeer om buitelandse beleggers te
lok deur die daarstelling van 'n reeks finansiële- en arbeidstoegewings.
Namibië het so 'n uitvoersone in die middel negentigs in Walvis Baai tot stand gebring,
met min sukses. Verskeie ander lande het ook nie bevredigende resultate met hierdie
metode gehad nie.
Suid-Afrika, 'n direkte buurland van Namibië, het hierdie ekonomiese sone en
soortgelyke implementerings ondersoek met die doel om die beleid aan te pas en te
verbeter om sodoende meer buitelandse kapitaal te lok. Die resultaat was die
ontwikkeling en totstandkoming van die industriële ontwikkelingsarea in Coega buite
Port Elizabeth.
In hierdie studie word die twee konsepte met mekaar vergelyk ten einde die
ooreenkomste en verskille uit te lig, beide in terme van wetgewing asook in terme van die
Wereld Assosiasie van Bellegingsbevorderings Agentskappe se tien kriterieë vir 'n
suksesvolle beleggingsomgewing.
Die gevolgtrekking was dat die twee beleidsraamwerke baie min verskil, met die
uitsondering dat daar min of geen belasting toegewings gemaak word ten opsigte van
implementering van hierdie sones in Suid-Afrika nie.
Daar word aangevoer dat indien die Suid-Afrikaanse konsep suksesvol is, dit meer
waarskyknlik die gevolg sal wees van die land se relatiewe ekonomiese stand in Afrika, as die gevolg van beleidstoepassing. Behalwe hierdie faktor is daar min rede om te glo
dat Suid-Afrika meer suksesvol sal wees as Namibië, tensy 'n industrie gevestig kan
word wat as hoeksteen van die ontwikkeling kan dien, wat om die beurt ander verwante
industrieë kan lok en ontwikkel.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/50240
Date03 1900
CreatorsHunt, Robin
ContributorsBreytenbach, W. J., Stellenbosch University. Faculty of Economic & Management Sciences . Graduate School of Business.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageEnglish
TypeThesis
Format67 p. : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0021 seconds